Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panhandle Place Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
John W
Kort verblyf
4.8
Jan 2022

Verblyf het aan my verwagtinge voldoen. Die Garden Cottage waarin ek gebly het, het aan al my verwagtinge voldoen en ek is baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanre T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Puik diens en aandag tot detail. Die ensnares is so vriendelik en verwelkomend. Sy neem trots in haar werk en in haar perseel. Die plekkie is pragtig en netjies en ek sal dit beslis aanbeveel. Baie dankie vir u gasvryheid Alta!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Panhandle Place Cottages
Baie dankie Jeanré. Dit was so lekker om in julle vreugde te deel en ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Jacques Q
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2019

Comfortable and safe environment. I had an enjoyable stay and was well hosted by Alta.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Panhandle Place Cottages
It was a pleasure meeting such a positive, interesting man and our pleasure to host him. We hope to see you again soon.

Lynda H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

Wonderlike plek. Cobus en Alta is so vriendelik, goedhartig. Die tuin is baie mooi en die kamer was heerlik na 'n lang dag op die pad op pad na Gauteng. 'n Baie spesiale plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Panhandle Place Cottages
It was a pleasure sharing our peaceful haven with you. We are glad you enjoyed The Cabin, and look forward to welcoming you back soon.

Marina E
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2019

Pragtige tuin, vriendelike informatiewe gasheer, netjies en skoon. Baie goeie waarde vir geld op 'n sentrale plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alta
Panhandle Place Cottages
Thank you, Marina, for your kind words. It was our pleasure being able to help. We hope to see you again in the near future.

Anonieme gas
Kort verblyf
3.2
Feb 2019

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Francois R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2018

Netjiese, goed toegeruste verblyf. Vriendelik ontvang. Net vir twee bespreek en dogter kon verniet bly! Stil area sonder enige motorgeraas. Goed toegeruste kombuis. Sal beslis weer hier kom bly en beveel sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Panhandle Place Cottages
Dit was 'n plesier om julle hier te hê en ek hoop ons sien mekaar weer gou.

Hugh S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2017

Alles was soos verwag, en was net reg vir ons doeleindes. Sien die sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Panhandle Place Cottages
It was a pleasure meeting Hugh and Jessica. Thank you for choosing Panhandle Place and sharing some of your wisdom with me. I hope to see you again. Enjoy the grandchildren.

Marie-therese L
Kort verblyf
4.8
Mrt 2017

Rustige respyt aan die randjie van die Goudstad. Panhandle Place Cottages is vir 'n besoeker aan die woelige Goudstad 'n rustige respyt. Danksy die lang pypsteel, effense dippie en welige plantegroei is die stedelike gedreun en gejaag 'n halwe wêreld weg, maar tog gerieflik op jou drumpel. Persoonlike hoogtepunte was die pragtige tuin, goed toegeruste kombuis en gasvrou Alta se vlymskerp insig en kennis van die omgewing. Bonuspunt vir fantastiese waterdruk in 'n lekker warm stort! Panhandle Place Cottages word baie professioneel bestuur, wat 'n mak mezzo-middeljarige soos myself uitstekend pas, maar miskien nie ideaal is vir meer energieke en lewenslustige naguile nie. My selfoonnetwerk (Telkom) was piekfyn vir oproepe maar stadig vir data vanuit die kamer, hoewel dit normaal was in die oprit en by die hek wanneer nodig. Die geheelindruk was baie positief, en ek beveel Panhandle Place Cottages aan vir enigeen wat 'n rustige blyplek in die groot stad soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leeza B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2017

Gerieflik geleë vir ons doeleindes. Terwyl Alta tegemoetkomend was om ons later as 18:00 Donderdagaand te ontvang (laat gewerk en moes ver ry) was ons onkant gevang toe sy Sondagoggend gevra het dat ons of teen 9 uur die oggend moes uit of na 11 die oggend. Ons het reëlings gehad om ander mense om 10:30 te ontmoet, en kon dus nie wag vir 11 uur nie. In ons haas om teen 9 uur uit te wees, het ons belangrike items in die kamer vergeet. Alta moet dalk mense inlig dat ontruiming teen 9 uur moet plaasvind.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 122 B, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmZWUyYjVlLTNmMTgtNDI1Ny1hODNhLTk1YWJjNjA1ZGU4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 122B 4th Street Linden 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.129296526214 27.996894139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang