Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panorama

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Beryl W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Sal definitief weer gaan. Het ons tydjie verskriklik baie geniet. Die uitsig is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Veilige wegbreek vakansie. 'n Baie goeie ingerigte huis, langs die see, ideaal om weg te breek van die stad. Baie veilig en 'n eksklusiewe strandoord. Aanbeveling is om 'n ingeboude braai te laat bou of installeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nichol T
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Definitely paradise. Mooiste plek en baie kindervriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker rustig. Verblyf was perfek! Baie netjies en skoon. Dakwaaiers in die kamers het baie gehelp vir die warm aande! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Rustig relaxing uitrus naweek. Baie lekker gebly. Pragtige uitsig en direk op strand was 'n bonus met kinders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2024

Sielsrus met 'n wonderlike uitsig! Sielsrus met 'n wonderlike uitsig in 'n goed toegeruste woning met alles wat nodig is, insluitend WiFi, skottelgoedwasser, tuimeldroeër, wasmasjien en addisionele ys- en vriesgeriewe. Pak jou kruideniers en geniet stilte in die wonderlike natuurskoon!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carin D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Lekkerste vakansie en rus. Uitstekende ligging. Goed toegeruste vakansiehuis met alles wat jy nodig het. Die grondpad is bietjie hobbelig, maar dit gee jou die geleentheid om die natuur skoon en al die melkbeeste te bewonder. Bring jou kruideniers, toiletries, wyn, sonblok, braaihout en medisyne saam. Parkeer jou motor en geniet jou vakansie. Veilige omgewing om te stap (rotse op eie risiko). Ons was gelukkig om dolfyne, seeotters, bosbokkies, meerkat (party mense noem dit 'n muishond/mongoose) en verskeie voëls te sien reg by die huis. Daar is 'n baie mak see meeu en klein bruin voëltjies wat elke oggend op die stoep kom groet het. Vat net jou Doom saam, want vlieë is nogals 'n probleem. Sit ligte af saans en geniet die sterre as dit nie mistig is nie. As jy wel moeg raak vir die rustigheid, is daar binne kort afstande verskeie aktiwiteite om te doen. Van bungeejumping tot stap in die woude. Ons was gedurende 'n stil tyd daar, wat wonderlik was. Eersterivierstrand moet beskerm word teen toeriste. Dit is een van min plekke waar die natuur nog geniet kan word sonder te veel mense. Franette asook die oordbestuur is baie vriendelik en hulpvaardig. Dankie vir 'n heerlike 2 weke waar ons kon uitrus en ek weer my siel kon vind.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Careen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2024

Baie lekker by die see en baie mooi. Ek sal dit aanbeveel, maar hulle sal hulle ontvangs moet opskerp.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Peter D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Superb location and wonderful getaway. Panorama is a lovely place to stay with everything you need for a larger group. It is perfectly located right on the beach at Eersterivierstrand. We had a magnificent stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Wonderlike vakansiehuis reg op die strand. Ongelooflike uitsig. Baie mooi, nuwe kombuis met genoeg yskas- en vriesspasie. Die skottelgoedwasser was 'n bonus. Die drie badkamers was baie gerieflik, aangesien ons daar was met drie tieners. Die kamers is lekker ruim en die beddens het almal nuwe matrasse - ons het heerlik geslaap. Sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Franette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 92

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg 16, Eersterivierstrand, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b301fa002746ac5b21beaf5afedee9db66e55ac8e10179283a7a4a7aa68794df4958a2f6f849e95ddcc594fcbe2f4f546a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense 12 5 1 5 16 Eersterivier Road Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.070718454644 24.216556420901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang