Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panorama Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 71 resensies vir Panorama Guest Farm
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Julani R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julani R

Peaceful and quiet.

Beautiful view. Quiet. Peaceful.

Heinrich N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich N

Uit die boonste rakke. Gaan definitief weer terug. Sal enige een aanbeveel.

Priceless en pragtig!

Panorama Guest Farm se terugvoer

Thank you. Ons hoop om julle weer te sien as julle Laeveld toe kom.

Panorama Guest Farm
Piet V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Heerlike verblyf.

Winter en koud, maar die verblyf was uitstekend.

Isabel M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel M

Little gem in the Lowveld.

Very nice stay. The hosts are super nice and went out of their way to accommodate us and the dog. Well-equipped self-catering unit. The unit was nicely fenced for the dog, so we could relax. Bit cold in the unit during winter, so bring an extra jacket. I think it must be an awesome place during summer months. About a 20-minute drive from Nelspruit and about an hour from Sabie, so well situated for day trips to the waterfalls, etc.

Panorama Guest Farm se terugvoer

Thank you for the lovely review. Our next step will indeed be a small fireplace for the patio. This will certainly help for the cold winter days and nights.

Panorama Guest Farm
Elizabeth V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Tranquility.

I had a great stay at Panorama. It is quiet and peaceful, well located as a base for exploring the Lowveld. The chalet has all the comforts and equipment you need, and the hosts were so kind and helpful.

Panorama Guest Farm se terugvoer

Thank you for the lovely review. Hope that calf has recovered and you didn't do too much damage. Hopefully, we will see you again (for one of the less uphill runs in the area).

Panorama Guest Farm
Delouris D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delouris D

Lekke plek om te rus lekke stil en rustig.

Baie veilig, lekke stil, skoon en netjies en die gasvryheid is goed. Ons verblyf was aangenaam.

Panorama Guest Farm se terugvoer

Thank you so much for the lovely review and feedback.

Panorama Guest Farm
Tamryn G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamryn G

Lovely little place for a weekend getaway.

Lovely, neat and convenient. Lauren is amazing!

Panorama Guest Farm se terugvoer

Thank you and really hope your hip has eased up a bit.

Panorama Guest Farm
Ronel S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Lekker.

Ons het baie lekker gebly.

Panorama Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die terugvoering.

Panorama Guest Farm
Moira F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Moira F

It was a peaceful and restful weekend.

The beds were really comfortable and the hosts were friendly and helpful. The oven was missing shelves and some more non stick pans would be great!

Jason J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason J

Baie mooi, netjies, skoon , goeie diens

Pragtige plek met baie vriendelike personeel. Plek is netjies en goed ingerig. Baie tevrede met hulle algehele pakket. Julle is tops!

Adele G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele G

Rustige natuurskoon, wonderlike Laeveld uitsigte.

Eenheid nommer 2 is puik uitgerus, warm en huislik. Baie skoon en netjies, meer as voldoende vir 'n naweekwegbreek om net te rus en ontspan. Asemrowende tuine en plantegroei, goed versorg en netjies! Die tennisbaan was 'n groot bonus.

Juan V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juan V

Gepas en gerieflik.

Goeie ligging en fasiliteite. Baie goed ingerig vir klein honde. Veilig en maklik bekombaar ligging.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Flip B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip B

Uitstekende, behulpsame gasvrou.

Alle reëlings het perfek verloop. Die ontvangs was gulhartig en die behulpsaamheid met die vroeg opstaan was wonderlik.

Panorama Guest Farm se terugvoer

Ek altyd so bly om te hoor mense het lekker gebly, dankie vir die terugvoer.

Panorama Guest Farm
Tienie A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie A

Absoluut fantasties.

Uitstekende waarde vir geld. Baie beleefde en ordentlike personeel en bestuur. Netjiese en skoon fasiliteite. Voel soos home sweet home atmosfeer.

Panorama Guest Farm se terugvoer

Ek is so bly julle het die geniet.

Panorama Guest Farm
Donald F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald F

Veilig, ontspanne, gerieflik, meer as voldoende geriewe, waarde vir geld, aangename herinneringe, uitstekende organisasie en beplanning van die eienaars!

Soos reeds hierbo uiteengesit. Ons sal beslis weer hier tuisgaan. Ook reeds vir van ons vriende vertel. Ons kon behoorlik uitrus. Die gedienste wooneenheid was opvallend, asook die goeie kwaliteit beddegoed en matrasse.

Panorama Guest Farm se terugvoer

Thank you for the review, Donald, it is always so nice for us to know that our guests enjoyed their stay and of course if there are things we can improve on.

Thank you
Lauren

Panorama Guest Farm
Paul V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Rustig op die plaas.

Dit is baie rustig en ons het die natuur geniet.

Panorama Guest Farm se terugvoer

Altyd lekker om julle weer te sien. Kom kuier gerus weer.

Panorama Guest Farm
Rumbi M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rumbi M

Great location if you're looking for calm and quiet.

I'd recommend Nelspruit any day.

Karin K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin K

Baie lekker, alles skoon.

Alles baie skoon en netjies lekker gebly.

Panorama Guest Farm se terugvoer

Ek is baie bly julle het julle kuiertjie geniet.

Panorama Guest Farm
Annamarie J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie J

A must stay.

A must stay, everyone is very friendly and helpful. The fact that your pets can stay with you is a pleasure. If you love peace and quiet then this is the place for you. Especially if you want to visit nearby place and attractions. Make this your place to stay. Lauren and staff, thank you for the wonderful stay and your friendliness. I will definitely make sure that I make this my place to stay when on holiday.

Panorama Guest Farm se terugvoer

It's easy to be friendly when your guests are so awesome. I am glad you enjoyed your stay with your fur babies and it was lovely meeting you.

Panorama Guest Farm
Madelein O - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein O

Wonderlike rustige atmosfeer en baie vriendelike personeel.

Baie rustige atmosfeer en personeel baie vriendelik. Sal beslis weer terug gaan.

Thulani M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thulani M

Very good honeymoon.

We travelled around and we went to see tourist attraction places.

Carmen J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen J

Relaxing and beautiful.

We really enjoyed our stay with our 2 fur kids. The staff are friendly and helpful. The dog friendly unit is spacious and well equipped, and our fur kids were very comfortable and really enjoyed the walks to the dam. Many thanks to Lauren and Merle who made our stay as relaxing as we hoped it would be.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspannend en mooi.

Ons het die verblyf saam met ons 2 honde baie geniet. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die troeteldiervriendelike-eenheid is ruim en goed toegerus en ons honde was baie gemaklik en het die stappies by die dam baie geniet. Baie dankie Lauren en Merle wat ons verblyf so gemaklik gemaak het soos ons gehoop het dit sou wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Panorama Guest Farm se terugvoer

Thank you for the feedback Carmen, always appreciate guests taking the time to reviews. Hope to see you and doggies again some time.

Panorama Guest Farm
Nicolette V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V

Heerlik gekuier in 'n pragtige, rustige omgewing.

Ons was 2 gesinne met getroude kinders wat vir 'n naweek saam gekuier het. Ons het 3 van die eenhede bespreek. Perfekte akkommodasie vir ons naweek. Goeie diens ontvang. Dankie Lauren.

Anita C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C

Was lekker om op 'n plaas oor te bly die stilte was awesome.

Ons het die omgewing baie waardeer en ons was hartlik ontvang. Die eenheid was netjies, skoon en die bed het gerieflik geslaap. Baie dankie vir die bydrae tot 'n genotvolle wegbreek naweek.

Wilfried B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfried B

Rustig en heerlik.

Van die gasvrou Lauren, tot die personeel en selfs die vriendelike labrador het almal ons baie welkom laat voel. Die verblyf is mooi, netjies en uiters gerieflik. Ons gaan binnekort weer en sal dit hoog aanbeveel.

Panorama Guest Farm se terugvoer

Thank you for the lovely review. I am always grateful for feedback and it will be lovely to welcome you back.

Panorama Guest Farm
Pieter B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Baie rustig en gerieflik.

Ek sal Panorama Guest Farm vir enige persoon wat 'n rustige verblyf soek voorskryf.

Panorama Guest Farm se terugvoer

Dear Pieter,

Thank you for the review, it is always nice to know our guests enjoyed their stay. Hope your warrior race was awesome.

Regards,
Panorama Guest Farm

Panorama Guest Farm
Janeta D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janeta D

Very comfortable, affordable, clean and safe accommodation.

We would definitely go back. Everything you need for a comfortable self-catering stay.

Lezan V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lezan V

Baie netjies en aangenaam met warmwatersakke!

Baie akkommoderend en uitleg van kamer is baie gerieflik. Kon ook DStv kyk en dis regtig waarde vir geld! Groot aanbeveling.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Karl V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karl V

Baie aangenaam.

Ons is baie vriendelik ontvang en na ons chalet begelei. Alhoewel die geriewe oud is, was dit mooi skoon. Waterdrukking is laag, maar daar is altyd water.

Bernhard S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard S

Comfortable and excellent value for money.

The only negative was that on the second night of our stay there were dogs barking right through the night, making it difficult to fall asleep. I cannot say for certain whether the dogs were on Panorama or a neighboring farm, but Panorama operates a boarding kennel so its most like these dogs. Funny enough, the first night the only sound was from frogs in the nearby dam. Bliss.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklik en goeie waarde vir geld.

Die enigste negatiewe was dat daar honde dwarsdeur die tweede nag van ons verblyf geblaf het, wat dit moeilik gemaak het om aan die slaap te raak. Ek kan nie verseker sê of die honde op Panorama of 'n buurplaas was nie, maar Panorama het 'n hondehotel, so dit is heel waarskynlik dié honde. Snaaks genoeg, die eerste aand was die enigste geluide dié van paddas in die nabygeleë dam. Salig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Alta B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta B

Baie, baie lekker.

Rustig geleë, plaasstyl vakansieverblyf vir die hele gesin.

Vernon K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vernon K

Still en rustig.

Troeteldiervriendelik, fantasties. Kombuislaaie en kaste 'n bietjie aandag nodig. Verder als baie goed.

Panorama Guest Farm se terugvoer

Thank you for the feedback Vernon, always appreciate guests taking the time to let us know how to better their experience.

Panorama Guest Farm
Chris H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Lekker gebly en het die plaas atmosfeer geniet.

Lekker plaas atmosfeer en vriendelike ontvangs.

Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ferdie N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ferdie N

Baie goed gewees.

Die probleem wat daar was, is dat ons vroeg moet ry die oggend en persoon wat ons ontvang het die vorige aand het ons meegedeel dat ons net moet bel om die hek vir ons oop te maak, maar die persoon kon nie met telefoon gekontak word nie omdat persoon nie telefoon beantwoord het nie.

Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Elizabeth N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth N

Lieflike omgewing en rustig.

Ons het lekker gebly. Ons het nie die huisie gekry wat op ons besprekingsvorm aangedui was nie. Nietemin aangenaam.

Panorama Guest Farm se terugvoer

Hi John,

Ek is jammer oor die misverstand met die eenheid, maar ek het nou net weer gaan kyk watse eenheid julle bespreek het deur Lekkerslaap en julle was in die eenhaid wat bespreek is.

Ek is nie seker waar die misverstand ingekom het net x

Bly hulle het darem lekker gebly.

Panorama Guest Farm
Walter S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Walter S

Het verblyf geniet.

Panorama Guest Farm kan aanbeveel word vir gaste met troeteldiere. Die binneshuise versiering, beddegoed en woonkamermeubels het egter dringend aandag nodig. Beddegoed is vaal en uitgewas, gordyne pas nie bymekaar nie, sommige is langer as ander, ens. Beddens is baie gerieflik, diens is baie goed.

Theo P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Theo P

Glad nie beïndruk nie.

Ek het huis toe gegaan met bytmerke oral op my lyf, kan dalk vlooie of weeluise wees. Het dit gekry terwyl ek by Panorama geslaap het. Glad nie gelukkig met dit nie want dis onnodige mediese onkostes.

Panorama Guest Farm se terugvoer

Hi Theo,
I am truly sorry about your experience - I have never ever ever had a guest complain about either bed bugs or fleas, and due to frequent spraying of bedding and units highly doubt that it is either. Any chance it could have been normal mosquitoes due to the excessive amount of rain recently there are more mosquitoes in the Lowveld than normal.

I have gone and asked all the other guests here presently if anyone has experienced the same as you have just described - and no one that is here currently has. I will spray the unit again but have no doubt it may have been regular mosquitoes or something else altogether, most likely not from our premises.

But thank you for bring it to our attention and sorry again for your experience.

Kind Regards,
Lauren

Panorama Guest Farm
Cornelis V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis V

Stilte.

Baie lekker akkommodasie. Voldoen aan alle standaarde en meer.

John K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K

Skoon en netjies met alles wat jy nodig het.

Lauren was baie gasvry. Was netjies en skoon en die 2 kids was baie beïndruk met die KitKat's op die bed. Baie dankie, ons het lekker gebly.

Walter B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter B

Gemaklik en bekostigbaar.

Skoon en netjies, bietjie oud. Kan doen met plaagbeheer. Daar was 'n perdeby, klomp muggies, 'n groot vlieg en muskiete. DStv het nie gewerk nie.

Trudi M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi M

Baie gerieflik, gasvry, goeie waarde vir geld.

Baie gerieflik om die gastehuis as basis te gebruik om die omgewing te verken. Ons het in die donker die bestemming bereik, gastehuisborde vanaf die R37 kan dalk help - sodra 'n mens op die grondpad is, het ons aanduidings na Panorama gesoek.

Heinrich S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S

Baie aangenaam. Vir die prys was ek verbaas.

Baie mooi, baie lekker. Net die indraai van grootpad af kort bietjie werk.

Victoria N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria N

Baie netjies en gerieflik!

Ons het baie lekker by Panorama gebly. Diens is vriendelik en plek is netjies. Dankie

Trudie D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie D

Ruim, skoon, netjiese eenheid met alles wat jy nodig het, vriendelike en behulpsame mense.

Die eenheid is ruim en was skoon en netjies. Alles wat jy nodig het. Baie vriendelike en behulpsame mense. Die tuine is ook skoon en netjies. Baie dankie, ons het lekker gebly die naweek.

Des N - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Des N

Gerieflik vir oornag. Redelike ver afstand van winkels/vermaak af.

Oulike plek met basiese geriewe. Swembad nie maklik toeganklik nie. Tennisbaan kort aandag.

Denise N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise N

Very neat and clean.

We wish we could have stayed longer and will definitely go back there.

Fred D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred D

Baie aangenaam en rustig.

Ons het dit baie geniet. Sal weer daar oorslaap.

Hennie P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P

Baie lekker en rustig

Sien die sterre.

Janien J - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janien J

Baie netjiese selfsorg verblyf en verseker waarde vir jou geld!

Die selfsorg-eenheid was goed toegerus en baie netjies. Ons kon lekker braai en ontbyt maak. Dit was heerlik om buite Nelspruit te bly, weg van enige geraas en in die natuur. Lauren, die gasvrou, was baie vriendelik en baie behulpsaam. Ons sal verseker weer volgende jaar daar gaan kuier!

Sean G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean G

Baie mooi en rustig.

Sal weer terugkom hiernatoe.

Louis G - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis G

Baie lekker plekkie.

Was baie lekker, sal weer teruggaan.

Michelle R - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle R

Goed ingerig.

Die kombuis is baie goed ingerig.

Andre R - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre R

Vriendelik ontvang.

Het lekke geslaap en goed uitgerus. Grondpad na Panorama nie in goeie toestand nie.

Loraine V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine V

Dit was amazing! Sal beslis weer gaan.

Is baie vriendelik ontvang en het baie goeie diens gekry, dankie!

Anika D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika D

Heerlik. Dit was alles waarvoor ons gehoop het.

Vriendelike diens! Waarde vir geld! Ons het dit baie geniet.

Werner H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner H

Uitstekende gasvryheid, baie goeie diens en alles wat jy nodig sal kry is daar.

Alles wat jy sal nodig kry is daar en ons het dadelik welkom gevoel. Daar was selfs tweepuntproppe! Ons sal hierdie blyplek vir enige iemand aanbeveel. Ek was 'n tevrede gas.

Shiva J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shiva J

A good experience

I will definitely recommend Panorama Guest house to my friends.

Johan O - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

'n Pragtige, rustige plek waar ons heerlik gebly en ontspan het.

Ons het heerlik gebly. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Everd V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Everd V

Baie gerieflik en rustig.

Ontvangs was baie goed en spesiale reëlings is getref vir laat aankoms by verblyf. Baie moeite is gedoen om ons gemaklik en tuis te laat voel.

Johan V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Ons is verras! Goeie selfsorg eenhede wat uiters netjies is.

Lauren was 'n uitstekende gasvrou en dit was die ideale verblyfpunt waarvandaan die omgewing verken kon word.

Erika S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika S

Dit was aangenaam!

Dit was persoonlike diens met 'n persoonlike voeling!

Spookie G - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Spookie G

Awesome! I will be back!

Awesome place and stay. No complains.

Belinda T - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda T

We had a great weekend

We had a great weekend and will return to Nelspruit.

Marius A - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marius A

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Jan V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan V

Baie goed, maar nie perfek nie.

Die personeel is baie behulpsaam en die ligging van die plaas is uitstekend. Die huisie is egter effens verwaarloos.

Tania J - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Tania J

Dit was goed.

Hoewel die naam "Gasteplaas" is, was ons glad nie blootgestel aan plaasbedrywighede of enigsins iets gewys daaroor nie. Die tuin is groot en lyk goed. Daar is lekker warm water in die stort. Daar is genoeg eet- en kookware. Daar was te min tee en ons het nie weer melk die 2de dag gekry nie.

Vusimuzi S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vusimuzi S

Everything was excellent, we enjoy staying at Panorama

The reception was professional, and it was a nice and clean place. The road, however, was very bad due to the rain, and it needs to be fixed, but staying here and enjoying the place and assistance was the best.

Vanaf R700
R700 R525
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R525
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodewal 251, Brondal, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3179c7240368adc72c69a1c0cf6e71d8df2d008020bf7ee68fc9bbc02d2a4fed171b3ba433f59a1b164f8715179991bb3103?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R525 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 251 Roodewal Brondal 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.373675881185 30.842796564102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang