Panorama Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lauren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Julani R - Jun 2024
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Heinrich N - Apr 2024
Algehele gradering
Uit die boonste rakke. Gaan definitief weer terug. Sal enige een aanbeveel.
Panorama Guest Farm se terugvoer
Thank you. Ons hoop om julle weer te sien as julle Laeveld toe kom.
Piet V - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Isabel M - Jun 2024
Algehele gradering
Little gem in the Lowveld.
Lees meerPanorama Guest Farm se terugvoer
Thank you for the lovely review. Our next step will indeed be a small fireplace for the patio. This will certainly help for the cold winter days and nights.
Elizabeth V - Apr 2023
Algehele gradering
Tranquility.
Panorama Guest Farm se terugvoer
Thank you for the lovely review. Hope that calf has recovered and you didn't do too much damage. Hopefully, we will see you again (for one of the less uphill runs in the area).
Delouris D - Des 2022
Algehele gradering
Lekke plek om te rus lekke stil en rustig.
Panorama Guest Farm se terugvoer
Thank you so much for the lovely review and feedback.
Tamryn G - Aug 2022
Algehele gradering
Lovely little place for a weekend getaway.
Panorama Guest Farm se terugvoer
Thank you and really hope your hip has eased up a bit.
Ronel S - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker.
Panorama Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die terugvoering.
Moira F - Apr 2022
Algehele gradering
It was a peaceful and restful weekend.
Jason J - Jun 2019
Algehele gradering
Baie mooi, netjies, skoon , goeie diens
Adele G - Aug 2019
Algehele gradering
Rustige natuurskoon, wonderlike Laeveld uitsigte.
Juan V - Aug 2019
Algehele gradering
Gepas en gerieflik.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Flip B - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekende, behulpsame gasvrou.
Panorama Guest Farm se terugvoer
Ek altyd so bly om te hoor mense het lekker gebly, dankie vir die terugvoer.
Tienie A - Jul 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Panorama Guest Farm se terugvoer
Ek is so bly julle het die geniet.
Donald F - Mei 2018
Algehele gradering
Veilig, ontspanne, gerieflik, meer as voldoende geriewe, waarde vir geld, aangename herinneringe, uitstekende organisasie en beplanning van die eienaars!
Panorama Guest Farm se terugvoer
Thank you for the review, Donald, it is always so nice for us to know that our guests enjoyed their stay and of course if there are things we can improve on.
Thank you
Lauren
Paul V - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig op die plaas.
Panorama Guest Farm se terugvoer
Altyd lekker om julle weer te sien. Kom kuier gerus weer.
Rumbi M - Apr 2018
Algehele gradering
Great location if you're looking for calm and quiet.
Karin K - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker, alles skoon.
Panorama Guest Farm se terugvoer
Ek is baie bly julle het julle kuiertjie geniet.
Annamarie J - Des 2017
Algehele gradering
A must stay.
Lees meerPanorama Guest Farm se terugvoer
It's easy to be friendly when your guests are so awesome. I am glad you enjoyed your stay with your fur babies and it was lovely meeting you.
Madelein O - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderlike rustige atmosfeer en baie vriendelike personeel.
Thulani M - Okt 2017
Algehele gradering
Very good honeymoon.
Carmen J - Apr 2017
Algehele gradering
Relaxing and beautiful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ontspannend en mooi.
Ons het die verblyf saam met ons 2 honde baie geniet. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die troeteldiervriendelike-eenheid is ruim en goed toegerus en ons honde was baie gemaklik en het die stappies by die dam baie geniet. Baie dankie Lauren en Merle wat ons verblyf so gemaklik gemaak het soos ons gehoop het dit sou wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Panorama Guest Farm se terugvoer
Thank you for the feedback Carmen, always appreciate guests taking the time to reviews. Hope to see you and doggies again some time.
Nicolette V - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik gekuier in 'n pragtige, rustige omgewing.
Anita C - Jun 2017
Algehele gradering
Was lekker om op 'n plaas oor te bly die stilte was awesome.
Wilfried B - Jun 2017
Algehele gradering
Rustig en heerlik.
Panorama Guest Farm se terugvoer
Thank you for the lovely review. I am always grateful for feedback and it will be lovely to welcome you back.
Pieter B - Mei 2017
Algehele gradering
Baie rustig en gerieflik.
Panorama Guest Farm se terugvoer
Dear Pieter,
Thank you for the review, it is always nice to know our guests enjoyed their stay. Hope your warrior race was awesome.
Regards,
Panorama Guest Farm
Janeta D - Aug 2017
Algehele gradering
Very comfortable, affordable, clean and safe accommodation.
Lezan V - Jun 2017
Algehele gradering
Baie netjies en aangenaam met warmwatersakke!
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Karl V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Bernhard S - Aug 2017
Algehele gradering
Comfortable and excellent value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklik en goeie waarde vir geld.
Die enigste negatiewe was dat daar honde dwarsdeur die tweede nag van ons verblyf geblaf het, wat dit moeilik gemaak het om aan die slaap te raak. Ek kan nie verseker sê of die honde op Panorama of 'n buurplaas was nie, maar Panorama het 'n hondehotel, so dit is heel waarskynlik dié honde. Snaaks genoeg, die eerste aand was die enigste geluide dié van paddas in die nabygeleë dam. Salig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alta B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Vernon K - Apr 2017
Algehele gradering
Still en rustig.
Panorama Guest Farm se terugvoer
Thank you for the feedback Vernon, always appreciate guests taking the time to let us know how to better their experience.
Chris H - Feb 2017
Algehele gradering
Lekker gebly en het die plaas atmosfeer geniet.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Ferdie N - Nov 2017
Algehele gradering
Baie goed gewees.
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Elizabeth N - Jul 2017
Algehele gradering
Lieflike omgewing en rustig.
Panorama Guest Farm se terugvoer
Hi John,
Ek is jammer oor die misverstand met die eenheid, maar ek het nou net weer gaan kyk watse eenheid julle bespreek het deur Lekkerslaap en julle was in die eenhaid wat bespreek is.
Ek is nie seker waar die misverstand ingekom het net x
Bly hulle het darem lekker gebly.
Walter S - Jul 2017
Algehele gradering
Het verblyf geniet.
Theo P - Mrt 2017
Algehele gradering
Glad nie beïndruk nie.
Panorama Guest Farm se terugvoer
Hi Theo,
I am truly sorry about your experience - I have never ever ever had a guest complain about either bed bugs or fleas, and due to frequent spraying of bedding and units highly doubt that it is either. Any chance it could have been normal mosquitoes due to the excessive amount of rain recently there are more mosquitoes in the Lowveld than normal.
I have gone and asked all the other guests here presently if anyone has experienced the same as you have just described - and no one that is here currently has. I will spray the unit again but have no doubt it may have been regular mosquitoes or something else altogether, most likely not from our premises.
But thank you for bring it to our attention and sorry again for your experience.
Kind Regards,
Lauren
Cornelis V - Sep 2016
Algehele gradering
Stilte.
John K - Sep 2016
Algehele gradering
Skoon en netjies met alles wat jy nodig het.
Walter B - Sep 2016
Algehele gradering
Gemaklik en bekostigbaar.
Trudi M - Mei 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik, gasvry, goeie waarde vir geld.
Heinrich S - Sep 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam. Vir die prys was ek verbaas.
Victoria N - Jul 2016
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik!
Trudie D - Okt 2016
Algehele gradering
Ruim, skoon, netjiese eenheid met alles wat jy nodig het, vriendelike en behulpsame mense.
Des N - Feb 2016
Algehele gradering
Gerieflik vir oornag. Redelike ver afstand van winkels/vermaak af.
Denise N - Des 2015
Algehele gradering
Very neat and clean.
Fred D - Sep 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Hennie P - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker en rustig
Janien J - Jul 2015
Algehele gradering
Baie netjiese selfsorg verblyf en verseker waarde vir jou geld!
Sean G - Apr 2015
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Louis G - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Michelle R - Nov 2015
Algehele gradering
Goed ingerig.
Andre R - Sep 2015
Algehele gradering
Vriendelik ontvang.
Loraine V - Jul 2014
Algehele gradering
Dit was amazing! Sal beslis weer gaan.
Anika D - Jul 2014
Algehele gradering
Heerlik. Dit was alles waarvoor ons gehoop het.
Werner H - Mei 2014
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid, baie goeie diens en alles wat jy nodig sal kry is daar.
Shiva J - Mrt 2014
Algehele gradering
A good experience
Johan O - Jun 2014
Algehele gradering
'n Pragtige, rustige plek waar ons heerlik gebly en ontspan het.
Everd V - Mei 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustig.
Johan V - Jun 2014
Algehele gradering
Ons is verras! Goeie selfsorg eenhede wat uiters netjies is.
Erika S - Mrt 2014
Algehele gradering
Dit was aangenaam!
Spookie G - Nov 2014
Algehele gradering
Awesome! I will be back!
Belinda T - Apr 2014
Algehele gradering
We had a great weekend
Marius A - Apr 2014
Algehele gradering
Lekke!
Jan V - Jul 2014
Algehele gradering
Baie goed, maar nie perfek nie.
Tania J - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was goed.
Vusimuzi S - Des 2013
Algehele gradering
Everything was excellent, we enjoy staying at Panorama
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roodewal 251, Brondal, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang