Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panorama Guest Farm

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodewal 251, Brondal, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R700 R525 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Panorama Guest Farm bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige atmosfeer. Die gasteplaas is 25 km buite Mbombela (Nelspruit) op die R37 in die rigting van Sabie. Dis die ideale bestemming vir diegene wat die omgewing wil verken.

Die gasteplaas is troeteldiervriendelik en dien ook as 'n hondeherberg. Daar kan taamlik baie honde in die hondeherberg wees gedurende die vakansieseisoen. Daar is ook inwonende honde op die perseel.

Gerieflike verblyf word aangebied in 4 kothuise en 6 en suite-kamers.

Elke kothuis is toegerus vir selfsorg en het 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea, 'n stoep en braaigeriewe. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kothuise bied elkeen slaapplek aan 4 gaste. Die kothuise is troeteldiervriendelik vir goed opgeleide en gesosialiseerde troeteldiere. Bepalings en voorwaardes geld, reëlings moet vooraf getref word en 'n klein ekstra fooi mag dalk gehef word.

Die en suite-kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n ketel, dakwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder saam te bring as hulle meer kanale wil hê. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die en suite-kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike buitelugkombuis.

Daar is 'n klein funksie-area wat gaste kan bespreek. Die verblyf het sonkrag om die impak van beurtkrag te verminder.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Julani R
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and quiet. Beautiful view. Quiet. Peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Heinrich N
Saam met lewensmaat
5.0
Uit die boonste rakke. Gaan definitief weer terug. Sal enige een aanbeveel. Priceless en pragtig!
Apr 2024
Piet V
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlike verblyf. Winter en koud, maar die verblyf was uitstekend.
Jun 2024
Isabel M
Saam met lewensmaat
4.8
Little gem in the Lowveld. Very nice stay. The hosts are super nice and went out of their way to accommodate us and the dog. Well-equip...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Elizabeth V
4.8
Tranquility. I had a great stay at Panorama. It is quiet and peaceful, well located as a base for exploring the Lowveld. The chalet has...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Roodewal 251, Brondal, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Panorama Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf R700
R700 R525
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R525
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodewal 251, Brondal, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3179c7240368adc72c69a1c0cf6e71d8df2d008020bf7ee68fc9bbc02d2a4fed171b3ba433f59a1b164f8715179991bb3103?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R525 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 251 Roodewal Brondal 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.373675881185 30.842796564102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang