Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panorama Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Jessica S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

I will be back. Found my spot to stay when in business in King Williams Town area! Central, clean, peaceful and safe!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Panorama Guest House
Thank you so much, Jessica, for the wonderful review. It was lovely having you here. Hope to welcome you back soon.

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Heerlike atmosfeer, gasvrou baie gasvry! Baie lekker ontbyt, gerieflike, mooi eetkamer wat uitkyk op 'n pragtige tuin en swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Panorama Guest House
Johan, baie dankie vir die tervoering. Dit word opreg waardeer. Ek is bly julle het lekker gebly.

Kundayi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Received a very warm welcome. Received a very warm welcome. The place is situated at a convenient location, the communication from the admin is great and they offer as promised. The place is smart and classy. Well done for still giving world class service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Panorama Guest House
Hallo Victoria, thank you for the review it is always heartwarming getting reviews like this. Hope your son is enjoying his new school.

Louise L
1 nag Besigheidsreis
4.0
Aug 2023

Gerieflik groot. Lekker plekkie, skoon en netjies en ruim.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nelisa P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Hospitality at its best! Thanks Amanda. I travel a lot, stay in many places but Amanda went to lengths in making our stay enjoyable. Her customer service is incomparable. My family enjoyed the classic accommodation, tranquility they needed most during this. We are coming back for a peaceful stay again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Panorama Guest House
Nelisa, thank you for the kind words. It is much appreciated. It was lovely having you and your family here. Hope to welcome you guys back soon!

Helle Maj S
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Nov 2021

Fridge in room so old and noisy we had to pull the plug out. No coffee in room on day 2. One lightbulb missing. Took 20 minutes to get into the premises and get our room (after 11 hours driving it was really annoying). Room was very small. Price for stay is far too high compared to what you get. But owner was very sweet. The stairs to the rooms are dangerous for people older than 50!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Andisiwe M
1 nag
5.0
Okt 2020

Unforgettable in a good way. The host Amanda is very welcoming, thank you for your warmth Amanda.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Panorama Guest House
Thank you Andisiwe for your kind words. Hope to welcome you back soon!

Matt V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Baie netjiese kamer en heerlike ontbyt. Die kamers is baie netjies en goed ingerig. Diens is vriendelik. Ontbyt is fantasties. Eetvertrek smaakvol en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Panorama Guest House
Beste Matt, Baie dankie vir die gawe woorde, dit word opreg waardeer. Hoop om julle terug te verwelkom in die toekoms. Vriendelike groete Amanda

Danielle V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2018

Excellent service. The owner Amanda was so attentive and she went out of her way to accommodate all of us. Absolutely wonderful stay. I would definitely recommend this guest house. The rooms were clean, stunningly beautiful. It truly felt like a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Panorama Guest House
Danielle thank you so much for your kind review. It was lovely meeting you and your family. All the best for the new year.

Sanet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Rustig en gerieflike blyplekkie! Ons het 2 nagte oorgebly vir 'n besigheidstrip in Kamer no 5. Lieflike, skoon kamer met yslike groot badkamer (bad en stort). Spierwit kraakvars handdoeke elke dag! Rustige deel van die dorp. Veilige parkering agter elektriese hek. 3 van die kamers het 'n pragtige uitsig oor 'n lieflike tropiese tuin (palms en strelitzias) met 'n stoepie en rottangstoele vir middag-koffie-drink! Ekstra's wat erg waardeer word: strykyster en strykplank in kas, wit kamerjapon, liquad soap en sjampoe in die stort, beskuitjies/koekies by die koffie, moerkoffie en plunger, choccies op ons handdoeke, kluis in die kas (vir waardevolle items toesluit), vars proteas in die kamers en eetkamer! Die ontbyte was heerlik en met sorg deur die vriendelike gasvrou self voorberei! Ons kan jul gastekamers sterk aanbeveel en sal definitief weer by julle oornag as ons weer in King Williams Town is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Panorama Guest House
Middag Sanet Baie dankie vir jou breedvoerige resensie, dit word opreg waardeer. Dit is vir my heerlik om te weet dat my gaste hulle verblyf geniet het. Hopelik sien ons mekaar weer. Vriendelike groete Amanda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 205
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 205
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panorama-rylaan 17, King William's Town, 5601, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf50a6030e74fc53bf5c80141ee4078932463c0a325f387f592bec5216a5cb27bf0879718084b3db5543be93fb8cb5522f4cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 205 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 17 Panorama Drive King William's Town 5601 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -32.869514101227 27.409775504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang