Panorama House
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Panorama-rylaan 103, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
- Vanaf R10 750 per nag (plek vir 16)
Beskrywing
Panorama House is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis wat op 'n heuwel in die kusdorpie Zinkwazi geleë is, met panoramiese uitsigte oor die see. Hierdie huis is die ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige huis waar hulle kan ontspan en die omliggende gebied kan verken.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n kinderbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel en 'n kroeg toegerus. Die opwaskamer het 'n wasmasjien en tuimeldroër
Ander geriewe sluit WiFi, TV, 'n swembad, 'n braai-area, 'n omsetter en oorgenoeg parkeerplek op die perseel in.
Dié verblyf is in die suide van Zinkwazi en is sowat 1,4 km van die strand af en sowat 20,1 km van KwaDukuza af waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan vind.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Panorama-rylaan 103, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Zinkwazi Beach Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Panorama-rylaan 103, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang