Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panorama Self Catering 2

Selfsorg

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies


Netheid
3.6
Ligging
3.6
Waarde vir geld
2.6
Diens
3.0
Veiligheid
2.8
Likho J
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2023

My stay at Panorama Self Catering 2 was good. The rooms were clean, very comfortable, and the staff was amazing. They went over and beyond to help make our stay enjoyable. I highly recommend this guesthouse for anyone visiting Parow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mildred F
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Waardeerend goed baie lekker. Beslis baie lekker gebly en sal weer in die toekoms van hierdie plek gebruik maak. Was beslis goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wynette T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2021

Ons was in die Kaap vir 'n troue. Dit is baie netjies en stil, die beddegoed kan bietjie opgeknap word. Die swembad was nog toe en nie reg vir gaste nie, ons motor moes twee aande buite in die straat staan omdat 2 groot bakkies die derde parkering vol gestaan het. Rosemary die skoonmaker is bitterlik oulik, sy het ons gehelp in boek en ons deur Covid-voorsorgstappe geneem. Ons het ons eie handdoeke geneem soos die instruksies gesê het, daar was handdoeke op ons bed geplaas toe ons arriveer. Die aircon het ook nie gewerk nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette V
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2018

Teleurstellend. Ongeorganiseerd. Geen seep, geen melk, was nie kode gegee om plek te verlaat nie, en op stadium toe ons wil uitgaan was ons binne toegesluit en moes wag vir die dame wat uit was om terug te kom en kode vir ons te gee. Geen WiFi, geen DStv.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Koos N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.2
Mrt 2018

Gemors. Dit was 'n gesukkel om op die Sondag, 4de Maart, die verantwoordelike persoon in die hande te kry om in te boek. Die kamer was op die eerste vloer wat vir my 'n probleem is aangesien ek sukkel met my bene. Ek het Riette Tolken geskakel om my probleem te bespreek maar geen antwoord nie. Die dame wat ons toegelaat het, het verdwyn. Die lugversorging in die kamer het ook nie gewerk nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Swartstraat 33, De Duin, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0OTY3NzgwLWM5MDYtNGZhYy1hMmY5LWU4MWI0MzkzMzMzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 33 President Swart Street De Duin 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.884 18.570055555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang