Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panorama Self Catering 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Swartstraat 33, De Duin, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Panorama Selfsorg 2 bied gaste 'n keuse van selfsorg-eenhede wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer.

Sommige van die eenhede het lugversorging vir gemak en al die oopplan-eenhede is ingerig met dubbelbeddens en het en suite-badkamers met 'n bad of stort. Sommige van die kamers het ook slaapbanke en beddegoed word voorsien. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Al die eenhede het 'n kombuisie met 'n yskas en 'n mikrogolfoond, maar het nie 'n stoof of potte nie. TV's met plaaslike kanale en WiFi is in elke eenheid beskikbaar.

Panorama Self Catering 2 het 'n rustige tuin waar gaste kan ontspan, asook 'n swembad om in af te koel op warm dae. Die Panorama Medi-Clinic, die Tygerberg Kollege, die Plattekloof Sentrum en die Plattekloof Village Centre is net 1,5 km weg. Die V&A Waterfront, Tafelberg asook Clifton Beach is net 20 km weg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies


Netheid
3.6
Ligging
3.6
Waarde vir geld
2.6
Diens
3.0
Veiligheid
2.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • President Swartstraat 33, De Duin, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Panorama Self Catering 2 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Swartstraat 33, De Duin, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0OTY3NzgwLWM5MDYtNGZhYy1hMmY5LWU4MWI0MzkzMzMzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 33 President Swart Street De Duin 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.884 18.570055555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang