Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panorama Sunset

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panorama-singel 5, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 550 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Panorama Sunset is ongeveer 2 km vanaf Langebaan se middedorp geleë en is 'n pragtige vakansiehuis met moderne kenmerke. Dit is 'n ideale opsie vir 'n kusvakansie saam met familie of 'n groep vriende aangesien dit stapafstand vanaf die strand geleë is.

Dié dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek aan 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 en suite-slaapkamers asook 'n gastetoilet. Die ruim hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n volledige en suite-badkamer. Die oorblywende slaapkamers het ook elkeen 'n dubbelbed en het en suite-badkamers met 'n stort. Bros wit linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.

Die helder en lugtige leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar. Hierdie kombuis lei af na 'n eetarea met oorgenoeg sitplek asook 'n ingeboude braai. Langs hierdie eetarea is 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV.

Vir diegene wat 'n bietjie werk wil kry, is gratis WiFi en 'n privaat solderkantoorruimte beskikbaar. Die eetarea het stapeldeure wat uitloop op 'n lieflike onderdakstoep met 'n buite-eettafel en 'n gasbraai. Gaste kry veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Andriette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Panorama-singel 5, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Panorama Sunset het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 550
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panorama-singel 5, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf426679ce12fb2c86c50d4366737fb578ae22968a4414057f93cd47f2b4b2e43fdaf040d1c43408e52be45b7ca9b24c1e113?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 550 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 5 Panorana Crescent Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.101746857997 18.034303779591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang