Panoramic Beach & Sea View
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 41
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jan S - Jun 2024
Algehele gradering
Very good.
Martiens V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker en baie geniet, bonus was die gebou se eie swembad.
Marcelle A - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Panoramic Beach & Sea View se terugvoer
Baie dankie Marcelle vir die goeie review.
Vriendelike groete
Johan
John D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek, sal aanbeveel en weer daar plek bespreek, dankie vir die tyd daar.
Anna R - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful and quiet, we enjoyed our stay, I really appreciate your hospitality.
Nadia B - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het 'n familie-vakansie gehad. Verblyf is baie goed en netjies.
Zininzi T - Des 2022
Algehele gradering
Was nice, but too many rules.
Zanel M - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely stay. Will go back any day.
Sivuyile K - Mrt 2021
Algehele gradering
Very easy and relaxing environment.
Sindy K - Sep 2020
Algehele gradering
Baie mooi uitsig vanaf woonstel
Panoramic Beach & Sea View se terugvoer
Hi Cindy baie, baie dankie. Ek is jammer om te hoor van die potte wat vuil is. Dit is iets wat ernstig aangespreek sal word. Die hangkas is herstel. Groetnis, Johan.
Festus V - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjiese woonstel en eienaar baie vriendelik en behulpsaam.
Mswati G - Feb 2020
Algehele gradering
My family enjoyed the stay, not to mention the breathtaking sea views. We will book this unit again in the near future.
Jan S - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig en naby alles.
Panoramic Beach & Sea View se terugvoer
Baie dankie Jan.
Martie E - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies gerieflik en skoon. Baie dankie.
Kaylene B - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlik!
Panoramic Beach & Sea View se terugvoer
Hi Kaylene.
Baie baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Vriendelike groete.
Johan
Lynette G - Mei 2018
Algehele gradering
Lovely and close to everythin.
Panoramic Beach & Sea View se terugvoer
Hi Lynette, thank you for the review. Contractors are busy with maintenance and had to break out plaster to fix it with new plaster. There after the building will be painted.
Kind regards
Elena W - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik vakansie gehou!
Geraldine T - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker, die akkommodasie is baie mooi geleë en ons het veral dit geniet om elke aand die see te kon hoor en die uitsig elke oggend en aand.
Lees meerPanoramic Beach & Sea View se terugvoer
Die feit dat woonstel nie skoon genoeg was nie, beskou ons in 'n ernstige lig. Dit is jammer dat u nie gekla het toe u ingekom het nie, sodat ons dadelik die probleem kon aanspreek.
Aangaande die eerste remote, dit was in u teenwoordigheid getoets toe dit aan u gegee was. U het eers die volgende dag daaroor gekla en toe ons dit oopmaak was dit duidelik dat dit nat geword het.
Aangaande die tweede remote, jammer oor die ongerief, maar weereens as u oor die tweede remote gekla het sou ons dit ook aangespreek het. Die groot hek waarna u verwys het 'n tydvertraging en gaan nie dadelik oop as u die knoppie druk nie, daar was niks fout met die remote nie.
Ek parkeer my Toyota Fortuner met gemak in die parkeer area wat onder dak is, en ek stem nie saam dat 'n mens nie 'n groot voertuig daar kan parkeer nie.
Maria S - Nov 2018
Algehele gradering
Very clean, local, spacious with lovely sea view as is almost on the beach.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie skoon, plaaslik, ruim met 'n pragtige see-uitsig aangesien dit byna op die strand is.
Gerieflike en ten volle toegeruste woonstel vir 'n klein gesin. Gastekamer se stort het geen waterdruk nie, maar daar is 'n bad in die tweede badkamer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Panoramic Beach & Sea View se terugvoer
Dear Maria,
Thank you for the review.
The geyser is a low-pressure geyser and sometimes it gets an air bubble. Unfortunately, we were not aware of this problem as you did not bring it to our attention during your stay. I will attend to the problem immediately.
Regards,
Panoramic Beach & Sea View
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Johan S - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met net die beste in toerusting. Alles is skoon en gerieflik.
Panoramic Beach & Sea View se terugvoer
Baie, baie dankie. Kom asb gerus weer.
Walther V - Mrt 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Goeie kliëntediens.
Panoramic Beach & Sea View se terugvoer
Baie, baie dankie, ons waardeer dit.
Freddie C - Aug 2017
Algehele gradering
Rustige ervaring waar jy voortdurend die see hoor, ruik en sien.
Melinda R - Des 2017
Algehele gradering
Die woonstel was netjies en skoon. Enigste probleem is dat ons nie ons DStv-dekodeerder kon gebruik nie.
Panoramic Beach & Sea View se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer die terugvoer. Jammer om te verneem van die dekordeerder. Ons gaan kyk om n plan te beraam om die probleem te oorkom.
Groetnis
Joahan
Jeanie V - Jun 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Panoramic Beach & Sea View se terugvoer
Baie, baie dankie Jeanie. Ons kan nie wag om u weer hier te verwelkom nie.
Thank you very much Jeanie. We are looking forward to see you again.
Vriendelike groete.
Kind regards
Johan
Shireen P - Mrt 2016
Algehele gradering
Good.
Panoramic Beach & Sea View se terugvoer
Thank you so much. Kind regards Johan
Magda S - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Panoramic Beach & Sea View se terugvoer
Ag, baie dankie Wendy.
Vriendelike groete
Johan
Precious K - Mei 2016
Algehele gradering
We had a very nice time in Amanzi with my kids.
Panoramic Beach & Sea View se terugvoer
Thank you very much and God bless you.
Kind regards
Johan
Hanlie V - Jul 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly!
Panoramic Beach & Sea View se terugvoer
Beste Hanlie,
Baie baie dankie, ons hoop om u weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete,
Johan
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Kusweg 55, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang