Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panoramic Beach & Sea View

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir Panoramic Beach & Sea View
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jan S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Very good.

Yes, thank you very much for all the good service and for being helpful and kind throughout our stay with you guys.

Martiens V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martiens V

Baie lekker en baie geniet, bonus was die gebou se eie swembad.

Een van die beste woonstelle waarin ek nog gebly het, puik uitsig en onderdak parkering met baie goeie sekuriteit!

Marcelle A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle A

Baie lekker.

Mense was baie vriendelik.

Panoramic Beach & Sea View se terugvoer

Baie dankie Marcelle vir die goeie review.

Vriendelike groete
Johan

Panoramic Beach & Sea View
John D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
John D

Baie lekker plek, sal aanbeveel en weer daar plek bespreek, dankie vir die tyd daar.

Lekker plek om te bly, sal weer bespreek, sal net aan beveel om iets te doen omtrent die vensters, soos hakies aan te sit, veral met mense met klein kinders. Vensters skuif te maklik oop, maar verder is dit 'n baie lekker plek, dankie vir als.

Anna R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna R

Peaceful and quiet, we enjoyed our stay, I really appreciate your hospitality.

We had a good time with my family, we felt like we were at our own home. Just sea view reminded us that we were away from home.

Nadia B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B

Ons het 'n familie-vakansie gehad. Verblyf is baie goed en netjies.

Ons het familie-vakansie gehad en dit was baie lekker, daar is niks om oor te kla nie.

Zininzi T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zininzi T

Was nice, but too many rules.

Place is clean and it is safe to be at.

Zanel M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zanel M

Lovely stay. Will go back any day.

Weather was not great, but being at Toti always a pleasure. Thank you. Just waiting for deposit to be paid back to us. Johan was great to communicate to.

Sivuyile K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sivuyile K

Very easy and relaxing environment.

The apartment is quiet and safe.

Sindy K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindy K

Baie mooi uitsig vanaf woonstel

Baie lekker plekke. Hangkas het gebreuk en van die potte en oondpan was vuil.

Panoramic Beach & Sea View se terugvoer

Hi Cindy baie, baie dankie. Ek is jammer om te hoor van die potte wat vuil is. Dit is iets wat ernstig aangespreek sal word. Die hangkas is herstel. Groetnis, Johan.

Panoramic Beach & Sea View
Festus V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Festus V

Baie netjiese woonstel en eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Was net bietjie harde musiek een aand by braai-area verder lekker gebly en see-uitsig baie geniet. Plek was skoon en netjies.

Mswati G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mswati G

My family enjoyed the stay, not to mention the breathtaking sea views. We will book this unit again in the near future.

We arrived very late, but everything had been organised by the owner and the agent. Very accommodating people and the building is peaceful.

Jan S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Rustig en naby alles.

Ek sal en het reeds Panoramic Beach & Sea View vir persone, vriende informasie gegee en vertel hoe gemaklik en bruikbaar die plek is met of sonder kinders, baie veilig en gerieflik vir 'n lekker wegbreek.

Panoramic Beach & Sea View se terugvoer

Baie dankie Jan.

Panoramic Beach & Sea View
Martie E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie E

Netjies gerieflik en skoon. Baie dankie.

Baie lekker gebly sal beslis kan aanbeveel. Baie dankie.

Kaylene B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylene B

Dit was wonderlik!

Dit was 'n asemrownde plekkie. Ons het net 'n balkon gekort, maar dit was lekker!

Panoramic Beach & Sea View se terugvoer

Hi Kaylene.
Baie baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Vriendelike groete.
Johan

Panoramic Beach & Sea View
Lynette G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette G

Lovely and close to everythin.

We had a great stay, although the block needs maintenance, the apartment was neat and well equipped. Close to everything and safe to all.

Panoramic Beach & Sea View se terugvoer

Hi Lynette, thank you for the review. Contractors are busy with maintenance and had to break out plaster to fix it with new plaster. There after the building will be painted.

Kind regards

Panoramic Beach & Sea View
Elena W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elena W

Heerlik vakansie gehou!

Baie lekker woonstel, fantastiese see-uitsig.

Geraldine T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine T

Baie lekker, die akkommodasie is baie mooi geleë en ons het veral dit geniet om elke aand die see te kon hoor en die uitsig elke oggend en aand.

Die akkommodasie oor die algemeen is baie waarde vir geld en absoluut die moeite werd. Daar was wel 'n paar plekke in die woonstel wat nie baie mooi skoon was toe ons daar aankom nie, en ook die remote sleutel het nie gewerk vir die voorste groot hek om deur te gaan strand toe nie. Ons oorspronklike remote het nie gewerk nie en moes toe 'n nuwe een kry waarvan die een knoppie nie lekker gewerk het vir die groot hek wat deurgaan strand toe nie. Die parkering onder is nie altyd groot genoeg en geskik vir groot voertuie nie.

Panoramic Beach & Sea View se terugvoer

Die feit dat woonstel nie skoon genoeg was nie, beskou ons in 'n ernstige lig. Dit is jammer dat u nie gekla het toe u ingekom het nie, sodat ons dadelik die probleem kon aanspreek.

Aangaande die eerste remote, dit was in u teenwoordigheid getoets toe dit aan u gegee was. U het eers die volgende dag daaroor gekla en toe ons dit oopmaak was dit duidelik dat dit nat geword het.

Aangaande die tweede remote, jammer oor die ongerief, maar weereens as u oor die tweede remote gekla het sou ons dit ook aangespreek het. Die groot hek waarna u verwys het 'n tydvertraging en gaan nie dadelik oop as u die knoppie druk nie, daar was niks fout met die remote nie.

Ek parkeer my Toyota Fortuner met gemak in die parkeer area wat onder dak is, en ek stem nie saam dat 'n mens nie 'n groot voertuig daar kan parkeer nie.

Panoramic Beach & Sea View
Maria S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maria S

Very clean, local, spacious with lovely sea view as is almost on the beach.

Comfortable and fully equipped apartment for a small family. Guest room shower lacks pressure but there is a bath in second bathroom.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie skoon, plaaslik, ruim met 'n pragtige see-uitsig aangesien dit byna op die strand is.

Gerieflike en ten volle toegeruste woonstel vir 'n klein gesin. Gastekamer se stort het geen waterdruk nie, maar daar is 'n bad in die tweede badkamer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Panoramic Beach & Sea View se terugvoer

Dear Maria,

Thank you for the review.

The geyser is a low-pressure geyser and sometimes it gets an air bubble. Unfortunately, we were not aware of this problem as you did not bring it to our attention during your stay. I will attend to the problem immediately.

Regards,
Panoramic Beach & Sea View

Panoramic Beach & Sea View
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Johan S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Fantastiese verblyf met net die beste in toerusting. Alles is skoon en gerieflik.

Alles voortreflik. Beveel dit ten sterkste aan.

Panoramic Beach & Sea View se terugvoer

Baie, baie dankie. Kom asb gerus weer.

Panoramic Beach & Sea View
Walther V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Walther V

Goeie waarde vir geld. Goeie kliëntediens.

Sien sterre.

Panoramic Beach & Sea View se terugvoer

Baie, baie dankie, ons waardeer dit.

Panoramic Beach & Sea View
Freddie C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie C

Rustige ervaring waar jy voortdurend die see hoor, ruik en sien.

Die woon-eenheid is ruim en goed toegerus.

Melinda R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda R

Die woonstel was netjies en skoon. Enigste probleem is dat ons nie ons DStv-dekodeerder kon gebruik nie.

Baie dankie aan die eienaar van die woonstel. Dankie aan Lanie wat die sleutels vir ons gegee. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Panoramic Beach & Sea View se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer die terugvoer. Jammer om te verneem van die dekordeerder. Ons gaan kyk om n plan te beraam om die probleem te oorkom.

Groetnis
Joahan

Panoramic Beach & Sea View
Jeanie V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanie V

Fantasties!

Heerlik vakansie gehou. Dankie veral vir die puik diens van die agent Lanie Els ─ sy het uit haar pad gegaan om ons te help en welkom te voel. Ons sien julle volgende jaar weer!

Panoramic Beach & Sea View se terugvoer

Baie, baie dankie Jeanie. Ons kan nie wag om u weer hier te verwelkom nie.
Thank you very much Jeanie. We are looking forward to see you again.
Vriendelike groete.
Kind regards
Johan

Panoramic Beach & Sea View
Shireen P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen P

Good.

We most certainly did enjoy the accommodation and will pass the message on to others.

Panoramic Beach & Sea View se terugvoer

Thank you so much. Kind regards Johan

Panoramic Beach & Sea View
Magda S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Baie lekker gewees.

Ons het baie lekker gekuier. Die wind so deur die woonstel in wonderlik. Alles is baie netjies en skoon. Die beddegoed is ook baie mooi skoon. Baie dankie ons sal weer daar kom kuier.

Panoramic Beach & Sea View se terugvoer

Ag, baie dankie Wendy.
Vriendelike groete
Johan

Panoramic Beach & Sea View
Precious K - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Precious K

We had a very nice time in Amanzi with my kids.

There's lots of activities for young kids around Amanzi. It was fun for them.

Panoramic Beach & Sea View se terugvoer

Thank you very much and God bless you.
Kind regards
Johan

Panoramic Beach & Sea View
Hanlie V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V

Ons het heerlik gebly!

Ons het heerlik gebly - dankie!

Panoramic Beach & Sea View se terugvoer

Beste Hanlie,

Baie baie dankie, ons hoop om u weer hier te verwelkom.

Vriendelike groete,
Johan

Panoramic Beach & Sea View
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Kusweg 55, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllMWQzNGZjLWRhYWUtNDk2Zi1hZTZjLTVhMzZjMzIzN2Q1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 55 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 08:00 -30.053234663823 30.8868303895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang