Panoramic City View Apartment 708
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwenstraat 27, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Panoramic City View Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe in die area.
Hierdie oopplan-ateljee is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Langs die bed is die leefarea en die kombuis, wat die nodige toebehore bevat om maaltye te kook, asook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Boonop het die woonstel ook 'n TV vir mediavermaak en WiFi-internet.
Gaste het toegang tot die swembad in die gebou, wat op die 11de verdieping geleë is. Die gebou het ook 24-uur portierdienste en veilige parkeerplek vir voertuie.
Panoramic City View Apartment is naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, klubs en museums geleë, binne 3 km vanaf die Kunstekaap-teater en die CTICC, en sowat 22 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dié eenheid beskik oor 'n Juliet-balkon.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Portier
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 59
Resensies 78
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Leeuwenstraat 27, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Panoramic City View Apartment 708 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwenstraat 27, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang