Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pan's Breeze Overnight Accommodation

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rheta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Pan's Breeze Overnight Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marius V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Absoluut puik.

Wat 'n aangename ervaring. Die kamer was baie smaakvol en gerieflik. Die gasheer het alles tot op die fynste detail voorsien. Vars vrugte en beskuit was 'n lekker bederf.

Rudo P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudo P

Pan's Breeze is uitstekend. Baie netjies en goed ingerig. Beurtkrag het nie gepla nie omdat daar 'n gasstoof is en batteryligte asook 'n solar geyser. Was definitief die geld werd.

Besoek gerus Pan's Breeze.

Pan's Breeze Overnight Accommodation se terugvoer

Thank you, Rudo, for the wonderful review. It was a pleasure hosting such wonderful guests.
Kindest regards, Rheta

Pan's Breeze Overnight Accommodation
Piet U - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet U

Heerlike, netjiese eenheid wat daagliks gediens word. Goed toegerus. Plaasatmosfeer.

Die pad is sleg maar die verblyf maak daarvoor op. Netjies, skoon en modern. Goed toegerus met plaasgevoel. Ek sal beslis teruggaan.

Pan's Breeze Overnight Accommodation se terugvoer

Thank you Piet, for the lovely review. We looking forward to hosting you again.

Kind regards
Sean and Rheta

Pan's Breeze Overnight Accommodation
Adrie D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie D

Heerlike uiters netjiese, rustige oornag verblyf.

Verblyf was heerlik. Eenheid baie skoon en netjies.

Johan C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Baie skoon en netjies. Baie rustige omgewing.

Huis beskik oor als wat mens nodig het. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Pan's Breeze Overnight Accommodation se terugvoer

Thank you for the great review, Johan. It was a pleasure hosting you. We look forward to your next visit. Kind regards. Rheta and Sean

Pan's Breeze Overnight Accommodation
Rofhiwa Veronica M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rofhiwa Veronica M

Pan's Breeze is the best ever.

We really enjoyed at Pan's breeze, everything was perfect, we will come back.

Pan's Breeze Overnight Accommodation se terugvoer

Thank you for your kind words, Veronica. We look forward to your next visit. Regards.

Pan's Breeze Overnight Accommodation
Colleen T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen T

I love the quietness.

The host and staff are very friendly and helpful, the place is beautiful, we really enjoyed ourselves.

Pan's Breeze Overnight Accommodation se terugvoer

Thanks for your review, Colleen. We’re so glad you enjoyed your stay and we’re looking forward to your next visit. Regards.

Pan's Breeze Overnight Accommodation
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Baskoppies 7, Dalmada, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32f18c6794aeb24cd9a9cfe9506a3d115687e559e65d8d399c0e5354d5fedd59b164cfadb6c3b6a52eae9e22d98117f45fa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 7 Baskoppies Dalmada 0699 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 09:00 -23.8677178 29.5452838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang