Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pan's Breeze Overnight Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Baskoppies 7, Dalmada, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pan's Breeze Overnight Accommodation word in semi-losstaande kothuis in Baskoppies, Limpopo gebied. Die kothuis is buite die stad, wat dit ideaal maak vir 'n behoorlike wegbreek.

Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n gemaklike koningingrootte-bed en daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof en tee- en kofiemaakgeriewe toegerus. Die yskas bevat brood, eiers, tamaties, vrugte, tuisgemaakte konfyt, botter, sap en jogurt vir gaste om hul eie ontbyt te maak.

Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en kan in die bos gaan stap of in die sprankelende swembad op die plaas afkoel. Voëlkykers kan grasuile met sonsondergang sien of die geroep van naguile hoor, om maar net 'n paar voëlspesies te noem.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Marius V
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut puik. Wat 'n aangename ervaring. Die kamer was baie smaakvol en gerieflik. Die gasheer het alles tot op die fynste detail voorsien. Vars vrug...
Sien meer
Mrt 2024
Rudo P
Saam met lewensmaat
5.0
Pan's Breeze is uitstekend. Baie netjies en goed ingerig. Beurtkrag het nie gepla nie omdat daar 'n gasstoof is en batteryligte asook 'n solar geys...
Sien meer
Aug 2023
Piet U
Besigheidsreis
5.0
Heerlike, netjiese eenheid wat daagliks gediens word. Goed toegerus. Plaasatmosfeer. Die pad is sleg maar die verblyf maak daarvoor op. Netjies, skoon...
Sien meer
Mrt 2023
Johan C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en netjies. Baie rustige omgewing. Huis beskik oor als wat mens nodig het. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.
Feb 2023
Adrie D
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlike uiters netjiese, rustige oornag verblyf. Verblyf was heerlik. Eenheid baie skoon en netjies.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rheta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Baskoppies 7, Dalmada, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Pan's Breeze Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Polokwane Limpopo
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Baskoppies 7, Dalmada, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32f18c6794aeb24cd9a9cfe9506a3d115687e559e65d8d399c0e5354d5fedd59b164cfadb6c3b6a52eae9e22d98117f45fa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 7 Baskoppies Dalmada 0699 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 09:00 -23.8677178 29.5452838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang