Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pantera Lodge & Spa & Cheetah Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Gardeniastraat, Randpark Ridge, Johannesburg, 2156, Gauteng
  • Vanaf R599 R480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pantera Lodge & Spa & Cheetah Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf en is in Randpark Ridge geleë.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede, elk met 'n privaat ingang.

Pantera Lodge bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed en die ander 'n koningingrootte-bed. Ander geriewe in die kamer sluit 'n badkamer met 'n stort, platskerm-TV, sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas en vrieskas, mikrogolf, stoof, ketel en broodrooster in. Daar is braaigeriewe in die tuin langs die swembad en 'n ekstra bed kan op versoek gereël word.

Cheetah Cottage is geskik vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook 'n TV en onbeperkte WiFi.

Die spa op die perseel bied allerhande masserings, manikure, pedikure en naelverlengings. Spesiale spa-pakkette word aangebied vir spesiale geleenthede soos verjaarsdae, babastorte, vrygeselpartytjies, herdenkings ens.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Gerda W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en skoon. Ja, ons het heerlik gebly.
Nov 2024
Teresa R
5.0
Excellent location, friendly host. Everything went so smoothly - from the booking, the check-in, the parking, the check-out. All inform...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Portia N
Besigheidsreis
5.0
Perfect. It was great, perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Jean Pierre B
5.0
Perfect. Perfect, clean and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Gary W
5.0
Lovely and quiet - felt like we were in Kruger. Excellent! We will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bernadett Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 34 Gardeniastraat, Randpark Ridge, Johannesburg, 2156, Gauteng
  • Gaste dink Pantera Lodge & Spa & Cheetah Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R599
R 599 R 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf R599
R 599 R 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Gardeniastraat, Randpark Ridge, Johannesburg, 2156, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA376d7ce410f9410be4fd979dea98df60b1c9d821baba89b686a3425ab525121788662d1de2f16b1e322e55f0fed55a7f77db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R599 nouVanaf R479 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 34 Gardenia Street Randpark Ridge 2156 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.105004817189 27.953960728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang