Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pantera Lodge & Spa & Cheetah Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Gardeniastraat, Randpark Ridge, Johannesburg, 2156, Gauteng
  • Vanaf R499 R399 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pantera Lodge & Spa & Cheetah Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf en in Randpark Ridge.

Verblyf word in 2 eenhede met privaat ingange gebied.

Pantera Lodge het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed en die ander met 'n koningingrootte-bed. Ander geriewe sluit 'n badkamer met 'n stort, 'n platskerm-TV, 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, stoof, ketel en broodrooster in. Pantera Lodge het ook 'n privaat dek, swembad en braaigeriewe.

Cheetah Cottage is ideaal vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is 'n TV en onbeperkte WiFi.

Die spa op die perseel bied alle masserings, handbehandelings, voetbehandelings en naeldienste aan. Spesiale spa-pakkette word vir spesiale geleenthede aangebied, soos verjaarsdae, ooivaarstees, hennepartytjies, herdenkings ens.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Hongaars

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Gary W
5.0
Lovely and quiet - felt like we were in Kruger. Excellent! We will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Hanli W
Saam met vriende
5.0
All good. All good. Friendly efficient host. Clean, well-equipped unit. Warm underfloor heating and extra blankets were a bonus in a co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Mandi D
5.0
Amazing and relaxing. The stay was amazing and the host was the best. We will definitely be going back in the near future for a longer ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Schanene B
5.0
Peace, tranquillity and safety! Bernadette is one of the most amazing hostesses who helped me at short notice. I needed accommodation v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Franita P
5.0
Dis 'n wegbreek in die stad wat jou laat voel of jy in die bos of op vakansie is. Dis verskriklik rustig, kalm en stil by Pantera Lodge & Cheetah Cott...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bernadett Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 34 Gardeniastraat, Randpark Ridge, Johannesburg, 2156, Gauteng
  • Gaste dink Pantera Lodge & Spa & Cheetah Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R499
R499 R399
per nag (plek vir 2)
Vanaf R499
R499 R399
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Gardeniastraat, Randpark Ridge, Johannesburg, 2156, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA376d7ce410f9410be4fd979dea98df60b1c9d821baba89b686a3425ab525121788662d1de2f16b1e322e55f0fed55a7f77db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R499 nouVanaf R399 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 34 Gardenia Street Randpark Ridge 2156 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.105004817189 27.953960728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang