Panzi Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Guersney-weg, Guernsey Privaat Natuurreservaat, Panzi Lodge, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R4 380 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Panzi Lodge rus aan die grens van die Guernsey Privaat Natuurreservaat wat deel vorm van die Groter-Krugerstreek in Limpopo.
Die kamp skuil in 'n boomryke kloof en word deur inheemse bome en bos omring. Verblyf is beskikbaar in 3 chalets met koningingrootte-beddens en 7 chalets met 2 enkelbeddens elk. Elke chalet is elegant versier en het 2 deure wat oopskuif om jou eie 180°-uitsig van die bos in te nooi. Die deure rig weg van die ander chalets af sodat die uitsig privaat is. Elke chalet het 'n binne- en buitestort en die buitestorte maak oop op die digte bos met genoeg privaatheid, handdoeke en geriewe. Die badkamers het ook elkeen 'n wasbak met 'n badkamerkabinet en 'n privaat toilet. Al die kamers het lugversorging.
Ekstra geriewe by die lodge sluit 'n swembad met 'n dekarea, 'n kroeg en 'n gemaklike sitarea in. Gaste kan ook op begeleide boswandelings en nagritte in die Guernsey Privaat Natuurreservaat gaan.
Besienswaardigede in die omtrek sluit die Krugerwildtuin, Blyderivierspoort, Panoramaroete en die plaaslike dorp, Hoedspruit in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Guersney-weg, Guernsey Privaat Natuurreservaat, Panzi Lodge, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Guersney-weg, Guernsey Privaat Natuurreservaat, Panzi Lodge, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang