Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paperbark Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 113, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 570 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Paperbark Manor is in 'n stil woonbuurt in die noordelike voorstede van Kaapstad genaamd Plattekloof geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers, ontspanningsreisigers, of as jy 'n geliefde na die Panorama Mediese Sentrum vergesel. Dit sal jou tuiste weg van die huis word wanneer jy in Kaapstad is!

Verblyf word gebied in 6 elegant versierde kamers waarvan almal smaakvol versier is en met óf koningingrootte-, koninggrootte- óf enkelbeddens ingerig is. Elkeen van die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en of 'n stort, asook alle kamers, het gratis WiFi, lugversorging, haardroër, lessenaar, yskassie en tee- en koffiemaak. fasiliteite.

Ander geriewe op die perseel sluit in veilige parkeerplek van die straat af, 'n lieflike tuin waar jy ontbyt kan geniet as jy wil, 'n sitarea op die boonste vloer met 'n manjifieke uitsig oor Kaapstad en Tafelberg; en 'n wasgoeddiens is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ananda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Uys Krige-rylaan 113, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paperbark Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 570
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 570
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 113, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0707e56d32272f8118149252f343a41136718f90497efa8ce4c03e49eca41b10d17605171e77b6cb11b296d42430c36fbc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 570 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 113 Uys Krige Drive Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.882553 18.585136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang