Papillon Bleu
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Veronica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Sihle T - Jun 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Papillon Bleu se terugvoer
Thank you, Sihle. Good to hear from you and glad you enjoyed your stay at Papillon Bleu.
Best wishes,
Veronica
Shailash V - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful and relaxing.
Aimee G - Des 2023
Algehele gradering
The best honeymoon destination! Luxury at its best. The place has a tranquil setting and there you have peace and quiet.
Papillon Bleu se terugvoer
Thanks Aimee, you're very kind! Hope to see you again. Have a safe and wonderful New Year.
Esmé E - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Cilmie G - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtig en alles wat ek nodig gehad het.
Papillon Bleu se terugvoer
Thank you Bianca for your kind review. We hope to welcome you again in the future.
With every good wish.
Veronica
Rozanne S - Des 2021
Algehele gradering
Het lekker gebly. Baie mooi kamer en uitsig oor die see.
Lees meerDeenash S - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderfully relaxed environment with a home-away-from-home feel.
Keneoe M - Nov 2020
Algehele gradering
Poor service.
Chad W - Des 2019
Algehele gradering
Verblyf was tops en baie veilig, tien uit tien.
Papillon Bleu se terugvoer
Greetings Chad and thank you for your kind words, so happy to hear that you and your lovely partner enjoyed your stay at Papillon Bleu. You left your Suite beautifully neat and tidy and for this we are grateful. Look forward to hosting you again.
Have a wonderful Christmas Season.
With every good wish Veronica
Waldt H - Mrt 2019
Algehele gradering
Amazing view with a friendly and helpful host.
Lees meerPapillon Bleu se terugvoer
So happy to hear Waldt that you and your lovely wife enjoyed your time at Papillon Bleu.
We wish you a blessed Easter and look forward to seeing you again.
With every good wish.
Veronica
Johan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Breathtaking views. Great place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Asemrowende uitsigte. Lekker.
Ons was baie gelukkig met hierdie plek. Pragtige area, 'n moet vir natuurliefhebbers en ontdekkingsreisigers.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Papillon Bleu se terugvoer
Thank you so much, Johan, for your kind words.
We look forward to welcoming you and your family in the near future.
With every good wish.
Veronica
David G - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitnemend.
Johan B - Des 2018
Algehele gradering
Fantastiese ligging. Gehalteverblyf. Goeie, vriendelike en behulpsame gasvrou.
Papillon Bleu se terugvoer
Julle mooi woorde word waardeer. So bly julle het die tyd saam met ons geniet. Hoop om julle terug te verwelkom in die toekoms.
Groete,
Veronica.
Lance H - Okt 2018
Algehele gradering
Ongelooflike blyplek, skoon en veilig. Pragtige uitsig.
Papillon Bleu se terugvoer
Thank you Lance,
I hope you have arrived home safely.
We look forward to seeing you again in the future.
With every good wish.
Veronica
Riaan V - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en baie netjies.
Papillon Bleu se terugvoer
Thank you Riaan, we do hope you will pass this way again, even just for a cup of tea.
You will be most welcome.
With every good wish.
Veronica.
Carin K - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig en plek. Veronica is 'n gasvrou duisend!
Papillon Bleu se terugvoer
Thank you for your kind words, Carin .
Hope to see you again in the future.
With every good wish.
Veronica
Gerhardus D - Mrt 2018
Algehele gradering
Kom beslis weer.
Papillon Bleu se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie.
Groete, Veronica.
Sebetso N - Nov 2018
Algehele gradering
The place is nice, but no WiFi so it's bad business people.
Martie B - Mei 2017
Algehele gradering
Stunning see-uitsig en baie vriendelike ontvangs. Dankie Veronica!
Papillon Bleu se terugvoer
Thank you for sharing your enthusiasm with us. We too enjoyed your stay and we look forward to seeing you again.
Cobus B - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was uitsonderlik lekker.
Papillon Bleu se terugvoer
Thank you for sharing your enthusiasm with us. We too enjoyed your stay and we look forward to seeing you again.
Adel D - Nov 2016
Algehele gradering
Vriendelik, gerieflik, sal beslis aanbeveel.
Papillon Bleu se terugvoer
Thank you for sharing your enthusiasm with us. We too enjoyed your stay and we look forward to seeing you again.
Kobus K - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Papillon Bleu se terugvoer
Thank you very much Kobus... it was a pleasure meeting you and Amanda. Hope to see you again in the future.
With every good wish.
Veronica.
Amanda E - Apr 2016
Algehele gradering
Vriendelike eienares.
Lees meerPapillon Bleu se terugvoer
Hi Amanda
Baie dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Ons sal aandag gee daaraan. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yellowwood-singel 531, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang