Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Papillon Bleu

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Papillon Bleu
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sihle T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sihle T

Very pleasant.

Great stay. Host very friendly.

Papillon Bleu se terugvoer

Thank you, Sihle. Good to hear from you and glad you enjoyed your stay at Papillon Bleu.
Best wishes,
Veronica

Papillon Bleu
Shailash V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shailash V

Beautiful and relaxing.

Beautiful location and close to the beach, a mere 2-minute drive. Very spacious, clean and comfortable. The host is thoughtful and friendly. Will definitely be returning to the accommodation in the future.

Aimee G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee G

The best honeymoon destination! Luxury at its best. The place has a tranquil setting and there you have peace and quiet.

The host was awesome, we could not ask for better, she made us feel at home. I would definitely go back. Thank you!

Papillon Bleu se terugvoer

Thanks Aimee, you're very kind! Hope to see you again. Have a safe and wonderful New Year.

Papillon Bleu
Esmé E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esmé E

Pragtige uitsig.

Ons het lekker gebly. Die gasvrou is baie vriendelik. Ek is dankbaar dat sy ons hondjie verwelkom het. As ek iets mag voorstel, koffiegoed (koffie, tee, suiker, melk en dalk 'n houer met beskuit) sal nogal welkom wees. Gelukkig het ek vooraf die resensies gelees en voorbereid gegaan.

Cilmie G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilmie G

Pragtig en alles wat ek nodig gehad het.

Die gasvrou was baie behulpsaam en het my genoeg privaatheid gegee, maar ek het geweet hoe om haar te kontak sou dit nodig wees. Die kamer was pragtig met die mooiste uitsig oor die Brenton Beach.

Papillon Bleu se terugvoer

Thank you Bianca for your kind review. We hope to welcome you again in the future.
With every good wish.
Veronica

Papillon Bleu
Rozanne S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozanne S

Het lekker gebly. Baie mooi kamer en uitsig oor die see.

Die kamer is heerik ruim en pragtig. Alles was mooi netjies en gerieflik. 'n Mens kan nie vir 'n beter uitsig vra nie. Die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig. Gaste moet net in gedagte hou dat hier niks voorsien word in die lyn van verversings nie. Geen koffie, tee, suiker of melk nie. Daar is ook geen seep by die wasbak vir skottelgoed, of badkamer nie. So onthou om saam te neem! Daar is ook nie enige groot winkels naby nie en dis 'n entjie na Knysa toe. So onthou om alles wat nodig is te koop voor jy Brenton on Sea toe ry.

Deenash S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deenash S

Wonderfully relaxed environment with a home-away-from-home feel.

The unit we rented was wonderfully neat and tidy, and had everything that you would reasonably need in a self catering venue. Veronica was fantastic, made us feel at home and welcome, yet always gave us our space and privacy. The setting was idyllic!

Keneoe M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Keneoe M

Poor service.

When we got there there was only 2 towels for 4 days and we had to ask everything.

Chad W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chad W

Verblyf was tops en baie veilig, tien uit tien.

Papillon Bleu is 'n goeie en veilige plek om vakansie te gaan hou. Lekker gemaklik, rustig en lekker naby die see.

Papillon Bleu se terugvoer

Greetings Chad and thank you for your kind words, so happy to hear that you and your lovely partner enjoyed your stay at Papillon Bleu. You left your Suite beautifully neat and tidy and for this we are grateful. Look forward to hosting you again.
Have a wonderful Christmas Season.
With every good wish Veronica

Papillon Bleu
Waldt H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldt H

Amazing view with a friendly and helpful host.

We visited Papillon Bleu for 3 nights for a breakaway. I would highly recommend it to anyone who loves a great view and peaceful setting. Our host, Veronica, also made sure that we were happy. She gave some great advice on places to visit, including Diepwalle forest and Robberg Nature Reserve. We really enjoyed our stay at Papillon Bleu - the best view of an already beautiful place, Brenton-on-Sea.

Papillon Bleu se terugvoer

So happy to hear Waldt that you and your lovely wife enjoyed your time at Papillon Bleu.
We wish you a blessed Easter and look forward to seeing you again.
With every good wish.
Veronica

Papillon Bleu
Johan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Breathtaking views. Great place.

We were very happy with this place. Beautiful area, a must for nature lovers and explorers.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Asemrowende uitsigte. Lekker.

Ons was baie gelukkig met hierdie plek. Pragtige area, 'n moet vir natuurliefhebbers en ontdekkingsreisigers.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Papillon Bleu se terugvoer

Thank you so much, Johan, for your kind words.
We look forward to welcoming you and your family in the near future.
With every good wish.
Veronica

Papillon Bleu
David G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David G

Uitnemend.

Baie vriendelike mense. Hulle het ons goed ontvang en tuis laat voel. Dit is `n pragtige plek met `n goeie see-uitsig as daar nie mis is nie.

Johan B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Fantastiese ligging. Gehalteverblyf. Goeie, vriendelike en behulpsame gasvrou.

Mens twyfel altyd as jy plek bespreek oor wat jy gaan kry. Dit was baie beter en het alle verwagtinge oortref! Die verblyf is onderprys met dit wat jy kry.

Papillon Bleu se terugvoer

Julle mooi woorde word waardeer. So bly julle het die tyd saam met ons geniet. Hoop om julle terug te verwelkom in die toekoms.

Groete,
Veronica.

Papillon Bleu
Lance H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance H

Ongelooflike blyplek, skoon en veilig. Pragtige uitsig.

Die gasvrou is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Kamers is baie skoon en netjies. Area is baie veilig, voel heeltyd rustig. Uitsig van see is ongelooflik mooi, en die tuine by Papillon Bleu is pragtig. Ek sal graag weer daar wil bly.

Papillon Bleu se terugvoer

Thank you Lance,

I hope you have arrived home safely.

We look forward to seeing you again in the future.

With every good wish.

Veronica

Papillon Bleu
Riaan V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Vriendelike ontvangs en baie netjies.

Baie goeie ligging en gemaklik.

Papillon Bleu se terugvoer

Thank you Riaan, we do hope you will pass this way again, even just for a cup of tea.
You will be most welcome.

With every good wish.
Veronica.

Papillon Bleu
Carin K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin K

Pragtige uitsig en plek. Veronica is 'n gasvrou duisend!

Sien sterre.

Papillon Bleu se terugvoer

Thank you for your kind words, Carin .
Hope to see you again in the future.

With every good wish.
Veronica

Papillon Bleu
Gerhardus D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus D

Kom beslis weer.

Wat 'n juweel van 'n bestemming. Uitsig is asemrowend, eenhede is groot en baie netjies. Diens is uitstekend. Ek kom beslis weer.

Papillon Bleu se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie.
Groete, Veronica.

Papillon Bleu
Sebetso N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sebetso N

The place is nice, but no WiFi so it's bad business people.

No air conditioning or coffee station. You have to drive to the other side of town for coffee.

Martie B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B

Stunning see-uitsig en baie vriendelike ontvangs. Dankie Veronica!

Sal dit enige tyd aanbeveel en sal weer daar 'n draai maak.

Papillon Bleu se terugvoer

Thank you for sharing your enthusiasm with us. We too enjoyed your stay and we look forward to seeing you again.

Papillon Bleu
Cobus B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B

Dit was uitsonderlik lekker.

Sien die sterre.

Papillon Bleu se terugvoer

Thank you for sharing your enthusiasm with us. We too enjoyed your stay and we look forward to seeing you again.

Papillon Bleu
Adel D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel D

Vriendelik, gerieflik, sal beslis aanbeveel.

John en Veronica het ons gul ontvang. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Papillon Bleu se terugvoer

Thank you for sharing your enthusiasm with us. We too enjoyed your stay and we look forward to seeing you again.

Papillon Bleu
Kobus K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K

Pragtige uitsig.

Baie smaakvolle, goed toegeruste eenheid met 'n pragtige uitsig oor die see. Baie skoon en netjies. Eienaar baie gasvry en vriendelik. Puik restaurante in die omgewing.

Papillon Bleu se terugvoer

Thank you very much Kobus... it was a pleasure meeting you and Amanda. Hope to see you again in the future.
With every good wish.
Veronica.

Papillon Bleu
Amanda E - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda E

Vriendelike eienares.

Die eienares was baie vriendelik en behulpsaam. Dis 'n baie mooi plek met 'n mooi uitsig. Die TV situasie werk net glad nie. Hul adverteer DStv-kanale maar 'n mens het geen toegang tot DStv nie tensy jy die eienares bel en vra om die TV kanaal te verander en sou sy uitgaan vir die aand kan jy basies geen TV kyk nie behalwe SABC 2 en 3. Na 'n lang dag se rondry en vakansie hou wil jy in die aande ontspan en TV kyk. Dit het nogal 'n baie irriterende situasie veroorsaak.

Papillon Bleu se terugvoer

Hi Amanda

Baie dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Ons sal aandag gee daaraan. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete

Papillon Bleu
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yellowwood-singel 531, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhMTRhMjhmLWZhMjEtNDMzZi05OTA1LWUyZGNhMGRjZmYzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 531 Yellowwood Crescent Brenton-on-Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.073777269098 23.036634922028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang