Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Papillon

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hugo P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

All round baie lekker plek om te bly! Baie lekker tyd hier gehad!

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adéle B
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Ons het regtig lekker gebly in hierdie pragtige, uiters netjies en goed toegeruste huis naby die see. Die huis was perfek vir my gesin. Ek, my man en 2 volwasse kinders, asook my baie bejaarde ma. Ons is so vriendelik ontvang en het regtig niks kortgekom nie. Dit is 'n baie groot bonus dat die huis steeds kragvoorsiening het ten spyte van beurtkrag. Ek het nooit eers geweet wanneer die krag af was nie. Ons sal beslis graag weer hier vakansie hou. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaliza W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Sterre sê alles. So lekker gebly. Huis het alles wat mens nodig het. Als lyk presies soos op die fotos! Uitsig oor die see vanuit die hoof kamervenster. Was 'n bonus. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gloudine S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Dit was 'n uiters aangename ervaring. Ons is baie vriendelik ontvang. Die huis is skoon, netjies en stylvol. Die akkommodasie is alles en nog meer as wat jy sal nodig kry vir 'n heerlike wegbreek en binne stapafstand van 'n baie mooi strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sienta F
Lang verblyf
5.0
Jan 2022

Papillon is pragtig-perfek! Ons was daar met ons volwasse kinders en ook 2 maande oue kleindogter. Die woonsteluitleg, kombuis, meubels, geriewe, als was perfek. Die linne en kombuisware was topgehalte. Elise is 'n ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasper D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2022

Rustig.. Mooi woning wat goed toegerus is naby die see in 'n rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Henk L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2022

Fantasties. Stylvolle plek met beste ligging! Inverter-krag tydens load shedding is 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Ongelooflike adres en baie netjiese, skoon huis. Alles was skoon en ruik lekker. Al die geriewe wat jy benodig is beskikbaar soos espresso koffie, dishwasher, wasmasjien ens. Al 3 kamers is en suite, wat great is. Baie nice see-uitsig en die strand is 50 m van die stoep af. Die 'firepit' dien ook as die braai en as die wind waai maak dit die braaiery net moeilik, 'n binnebraai sou ideaal gewees het. Ons sal die plek voorstel vir enige iemand wat naby die strand wil bly en 'n netjiese, moderne huis soek. Ons kon ook later uitcheck en die laaste dag geniet - Elize, die eienaar, is baie vriendelik en bedagsaam, het dit vir ons baie lekker gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhelda G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2021

Uitstekende plek. Dit was 'n wonderlike skoon plek, goed toegerus en 'n uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmé R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Smaakvol, netjies, goed toegerus, perfek geleë. Dit was 'n bederf om die naweek by Papillon te spandeer! Ruim, waarde vir geld blyplek naby die strand met alles wat mens nodig het en sommer ekstra detailtjies en moeite ook. Baie dankie Elize vir 'n heerlike plekkie wat ons vir enigiemand kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoenlaan 24, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUXJnNaVk48dMDVho6WvQeKCrlMy3PoVRWlKnS0NSSndpscrNv3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 24 Perlemoen Avenue Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.379884931707 21.421244906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang