Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Papkuilsfontein Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Kea B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Beautiful old farm house stay on a large Karoo farm. Beautiful old farm houses on a large Karoo farm. We were surprised to find out once we'd arrived that, with a short drive on the farm, we could find ourselves on a stunning canyon hike which we really enjoyed. Would absolutely recommend this stay; we'll definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlike plek in die Onderbokkeveld. Wonderlik om weer op Papkuilsfontein te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Top class in every way. It was a little piece of paradise. Only sorry that our stay could not be longer. The dinner, served to us in our cottage, was first class. Our hosts were wonderful too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal weer gaan. Baie mooi plek. Rustige plaas atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Van Zyl D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

‘n Spesiale ervaring in ‘n pragtige omgewing. Heerlike verblyf in oulike en uitstekend toegeruste Rondekraal-huisie. Pragtige omgewing met baie maniere om te ontspan en die natuur te geniet. Alri is ‘n fantastiese gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rus vir die siel met asemrowende sonsondergang. Oorlogskloof is omtrent 'n mooie sig om te aanskou. Ons verblyf was uit boonste rakke. Vriendelike gasvrou en familie. Sal beslis weer besoek, want daar is baie om te doen in die omgewing. Die swembad was ook 'n wonderlike lafenis en kyk uit oor die mooi vlaktes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Papkuilsfontein Guest Farm
Beste Janine, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Alrie se sy het julle net so geniet. Beste wense vir 2024, Mariette van Wyk

Lise K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Dit was eenvoudig baie lekker! Absoluut heerlik gebly, gerus en afgekoel in die swembad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Papkuilsfontein Guest Farm
Beste Lise, Baie dankie vir die mooi 'review'. Ons is bly dat julle goed kon uitrus, en ja, daardie swembaddens by die huisies is heerlik, ne?

Johann D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Wat 'n juweel! Jy hoef nie verder te soek as jy verblyf soek in hierdie area nie! Ongelooflike ontbyt en aandete! Verblyf is besonders en goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Papkuilsfontein Guest Farm
Beste Johann, Ons kon vir geen groter kompliment gevra het nie, baie dankie. Ons is baie bly dat jy Alrie se etes so geniet het. Sy is waarlik lief vir kosmaak en mense bederf. Mooi wense vir 2024, Mariette van Wyk

Louis M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Ongelooflik. Alle was perfek. Jaco en Alrie se gasvryheid was ongelooflik. Hul aandag aan detail is besonders. Die verblyf neem jou jare terug met nostalgie. Die aandete en ontbyt was so eg tradisionele boerekos en uit die boonste rakke. Die plaas se natuurskoon is pragtig en ongerep en waarlik 'n juweel. Ons sal beslis terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Papkuilsfontein Guest Farm
Beste Louis, watter pragtige komplimente, ons waardeer elkeen van hulle opreg, en dit spoor ons almal aan. Mooi jaar vir julle toegewens, Mariette

Louise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ons het heerlik gekuier. In alle opsigte uitmuntend, verblyf, natuurskoon en ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Papkuilsfontein Guest Farm
Beste Louise, ons is so bly dat julle jul kuier geniet het, en dat ons julle kon bederf. Vriendelike groete, Mariette van Wyk

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papkuilsfontein Plaas, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4ZTEzYTI0LTc4YzMtNGYxYS04Yjg4LTNjNTk5ZWRlY2NiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 140 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Papkuilsfontein Farm Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.557986 19.181922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang