Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paquita Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Karien C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Heerlikke bestemming. Baie oulike plek en mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Paquita Cottage
More Karien. Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop julle kom gou weer terug. Groete Theo

Wiesie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtige uitsig, lieflike verblyf. Baie lekker hier gebly en sal weer terugkom. Stil, mooi area van Knysna met 'n pragtige uitsig. Die huis het alles wat jy nodig het en is baie goed toegerus. was baie behulpsaam en ons het dadelik welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Paquita Cottage
Goeie dag Wiesie Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons verwelkom julle graag terug. Groete Theo

Elizabeth M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Clean and safe. Home away from home. The stay was out of this world excellent, clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Paquita Cottage
Hi Elizabeth, Thank you for the positive feedback regarding your stay at Paquita Cottage. We are ready to welcome you back. Regards, Paquita cottage team

Ina N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Spectacular views and a well-equipped apartment. An absolutely beautiful, well-equipped apartment with everything you need to have an outstanding stay in Knysna. The attention to detail is a delight. The views are spectacular, and we had hours of enjoyment sitting outside. On Saturday, there was some activity further down, which was a bit noisy. Keep in mind that the roads to the accommodation are narrow and require a skilled and confident driver to navigate. The ramp to get to the undercover parking is also very steep. All photos and descriptions clearly point out the access issues, and I would just like to add that you need to be able to drive well. A pleasant stay all together.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Paquita Cottage
Hi Ina, Thank you very much for your positive feedback. We at Paquita Cottage really appreciate honest comments. We would love to welcome you back. Come back soon. Regards, Paquita team

Hennie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Cottage met 'n pragtige uitsig in 'n rustige omgewing. Paquita Cottage het 'n uitstekende ligging met die mooiste uitsigte. Die huis is goed ingerig en baie netjies en skoon. Die trappe is 'n uitdaging, maar die uitsig van daar bo maak dit die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Paquita Cottage
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hier by Paquita Cottage staan gereed vir julle volgende besoek. Groete, Paquita Cottage span

Morne K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Asemrowende uitsig. Mooi skoon en die ligging is baie goed. Pragtige uitleg en alles is nuut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Paquita Cottage
Goeie dag Morne en familie Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer terug te ontvang. Voorspoed vir die nuwe jaar Groete van ons almal hier by Paquita Cottage

Jos L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Upstairs to a heavenly place. Could not be better. Amazing view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Paquita Cottage
Thankyou very much for the positive review. Hope to see you back soon Regards Paquita cottage team

Riaan T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Baie moderne uitleg en ligging, uitsig van die lagoon en Knysna Heads. Pragtige houthuis teen die hange van Knysna Heads met 'n pragtige uitsig oor Knysna Heads en die lagoon. Huis het alles wat benodig word, skoon en modern en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Paquita Cottage
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons kan nie wag op jul volgende besoek nie. Kom gou weer! Groete Paquita span

Gaylin U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Lovely location and worth the long stairway to climb up and down. Definitely not suitable for people afraid of heights or a long stair climb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie R
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Rustige verblyf gewees met die mooiste uitsig. Dit was rustige ontspannende week. Alles was baie netjies en goed ingerig en selfs voorsiening is gemaak vir loadshedding met 'n inverter om te kan TV kyk en die WiFi te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Paquita Cottage
Geagte Leonie, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word baie waardeer. Hoop om julle gou weer terug te ontvang. Groete. Paquita span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paquita-singel 12, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb059f92e78043c8552adac537d1efb32a8c72caed651de13c36877ba7cbc69ed68bbe6736368af0b57e6f965edfa50ed3155?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 12 Paquita Crescent The Heads 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.075425566499 23.065441853373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang