Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paquita Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Rex-rylaan 13, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 050 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Paquita Villa is 'n ruim selfsorg-eenheid en is aan die waterkant, aan die Heads-rand van die Knysna-strandmeer geleë. Dié gerieflike villa het 3 slaapkamers met pragtige uitsigte oor die strandmeer en omgewing.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die hoofkamer het ook 'n privaat patio wat na die strandmeer kyk. Die tweede slaapkamer is aan die kant van die villa geleë en is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer is aan die kant van die huis geleë en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolf, yskas en toebehore. Die sitarea het 'n TV met DStv en 'n kaggel. Daar is 'n groot dek met braaigeriewe beskikbaar.

Daar is soveel vir besoekers om te doen, te sien en te ervaar in Knysna – of hulle nou op soek is na kultuur en erfenis, natuur- en buitelugavontuur of pure ontspanning. Die getystrandmeer bied 'n konstante speelplek en die omliggende gebiede verseker eindelose geleenthede wat in almal se belange sal aanklank vind.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Paquita Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Clary Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 66

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • George Rex-rylaan 13, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paquita Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Rex-rylaan 13, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4593c7dc812606a60ad371106306328cb3d568e7486bb824e83abf6050fa03e783bb16f6701bc69f0b3e3bd5d816e93372e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 050 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 13 George Rex Drive The Heads 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.07557 23.0624499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang