Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thesen Island Par L’Eau

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avocet-singel A36, Thesen-eiland, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Geleë op 'n privaat kanaal in die gewilde TThesen-eiland Par L'Eau is 'n pragtig versierde selfsorgvakansie-eenheid wat 'n ideale opsie is vir 'n ontspanne vakansie saam met familie en vriende. Dit beskik oor 3 privaat balkonne wat lieflike uitsigte oor die kanaal bied.

Dié dubbelverdieping-eiendom kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor vier slaapkamers en vier badkamers. Die ruim hoofslaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en het 'n ruim kasarea wat lei na 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer het ook direkte toegang tot 'n privaat balkon. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Albei hierdie slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en gebruik die vierde badkamer wat met 'n stort toegerus is.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. 'n Skottelgoedwasser is beskikbaar in die aparte opwaskamer. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met agt sitplekke, 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n ruim houtdek met buitemeubels, 'n etenstafel, sonstoele en braaigeriewe. Die ligging van hierdie eenheid is stapafstand vanaf 'n privaat strand binne die landgoed. Gaste het ook volle toegang tot die landgoed se tennisbane, putt-putt-baan en lieflike wandelpaaie langs die kanale. Vir diegene wat op die water wil gaan, is hulle welkom om hul klein bootjie of kajak saam te bring om te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Avocet-singel A36, Thesen-eiland, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thesen Island Par L’Eau het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avocet-singel A36, Thesen-eiland, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf90fdea661d6474ff9dbbbd216a6df631aa2a262426547b1ed063adfaf5fe1e160a58883b0e192c831eaeda552135413ada0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 A36 Avocet Crescent Thesen Island 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.047652830938 23.049043417992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang