Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradeisos

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeus-straat 34, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Paradeisos is 'n selfsorgvakansiehuis in Langebaan, 'n klein strandmeerdorpie aan die Kaapse Weskus. Langebaan is 'n maklike uur se ry vanaf Kaapstad geleë en bied 'n ideale basis vanwaar die Weskus en die oorvloed uitstekende besienswaardighede in die omgewing verken kan word.

Dié drieslaapkamerhuis het slaapplek vir 8 mense en beskik oor 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die derde slaapkamer het stapelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien. Bring asseblief jou eie strandhanddoeke.

Die huis beskik ook oor 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, Showmax en Apple TV het. Die huis beskik oor buitebraaigeriewe en parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 2 voertuie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.2
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Douwlien Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Zeus-straat 34, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradeisos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeus-straat 34, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmYjk0Y2ZmLTY2NjMtNGE1Yy1iZDI5LWE4MWVlMjJkY2UxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 34 Zeus Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.041763245992 18.037525469681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang