Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradijs

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Paradijs-gastekamer
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie rustige kamer het slaapplek vir 2 gaste en 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort met 'n toilet en 'n wasbak. Die kamer het sy eie ingang. Parkeerplek is in die straat beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Paradijs-huis en Die kothuis is op dieselfde perseel.
Paradijs Gastekamer is een van drie slaapkamers in Paradijs wat apart bespreek kan word.
Paradijs en Die kothuis het elk 'n aparte ingang, stoep, braai-area en parkeerplekke.
Albei geboue het ook verskillende geriewe. Lees asb. die kenmerke deeglik deur om teleurstelling of verwarring te voorkom.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Paradijs
Vanaf R3 850
R 3 850 R 3 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Paradijs het 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis met 'n eetarea en 'n sitarea. Daar is 'n aparte, ruim leefarea met 'n kaggel wat na 'n stoep lei. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en daar is 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die ruim kombuis is met 'n gasstoof en -oond, 'n steenkoolstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die tuin is omhein en het 'n swembad, asook 'n ruim stoep vir kuier, eet en braai. 'n Braai en hout word voorsien. Parkeerplek is op die perseel agter 'n hek beskikbaar. Paradijs-huis het 'n DStv-dekodeerder, gaste moet hul eie DStv-kaart saambring. Neem asb. kennis dat die verblyf met 'n alarm en kamerastelsel beveilig is. Gaste kan die alarmstelsel via 'n afstandbeheer en interne sleutelbord beheer. Die gastehuis beheer die kamerastelsel en dit kan gedeaktiveer word indien gaste dit versoek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Paradijs-huis en Die kothuis is op dieselfde perseel.
Paradijs Gastekamer is een van drie slaapkamers in Paradijs wat apart bespreek kan word.
Paradijs en Die kothuis het elk 'n aparte ingang, stoep, braai-area en parkeerplekke.
Albei geboue het ook verskillende geriewe. Lees asb. die kenmerke deeglik deur om teleurstelling of verwarring te voorkom.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA049e65a318c80a70c57062f5127a749e7791ea59fb7ed0fc2844d57ff89929a5f86707456170dfc7e87a3e0e8780dd97fbd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Pienaar Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.870450798894 24.551118055959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang