Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradijs

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 R960 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paradijs is 'n luukse selfsorgvakansiehuis vir tot 6 mense in Nieu-Bethesda.

Paradijs beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n plaaskombuis en etenstafel, en 'n knus sitarea. Daar is ook 'n aparte, privaat sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die groot kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof en oond, 'n houtstoof, 'n mikrogolfoond, en 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die aparte sitkamer het 'n kaggel en 'n TV. Die ruim patio spog met sitplek, 'n etenstafel en 'n uitsig oor die heuwels wat die dorp omring.

The Cottage is 'n woonstel met 'n koningingrootte-bed en muskietnet, 'n praktiese badkamer met beide 'n bad en 'n stort, 'n rustieke maar goed toegeruste kombuis, en 'n buitestoep met 'n braai en uitsig oor die Karoo-landskap. Geniet die Karoo in die buitelug met 'n braai buite of ontspan binne langs die kaggel.

Alle gaste word gratis WiFi gebied. Troeteldiere word toegelaat, onderhewig aan vooraf reëling. Die eiendom het ook 'n swembad wat gaste kan gebruik.

Nieu-Bethesda bied verskeie lieflike restaurante en galerye, en gaste kan besienswaardighede soos die Uilhuis besoek wat meer as 500 standbeelde huisves wat deur wyle Helen Martin en haar helpers geskep is, die Kitching Fossielverkenningsentrum, of gaan stap en bergfietsry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 116

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Pienaarstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Paradijs het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA049e65a318c80a70c57062f5127a749e7791ea59fb7ed0fc2844d57ff89929a5f86707456170dfc7e87a3e0e8780dd97fbd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Pienaar Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.870450798894 24.551118055959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang