Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradijs

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 R665 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paradijs is 'n luukse selfsorgvakansiehuis en het slaapplek vir 6 gaste in Nieu-Bethesda.

Paradijs beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n plaaskombuis, etenstafel en 'n knus sitarea. Daar is ook 'n aparte, privaat sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die ruim kombuis is met 'n gasstoof en -oond, steenkoolstoof, mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die aparte sitarea het 'n kaggel en 'n TV. Die groot stoep het sitplek, 'n etenstafel en 'n uitsig oor die heuwels wat die dorp omring.

Paradijs Gastekamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamer het nie selfsorggeriewe of tee- en koffiemaakgeriewe nie.

The Cottage is 'n woonstel met 'n koningingrootte-bed, muskietnet, badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n rustieke, maar goed toegeruste kombuis, asook 'n buitestoep met 'n braai en uitsig oor die Karoo-landskap. Gaste kan 'n braai geniet of langs die kaggel ontspan.

Gratis WiFi is beskikbaar. Troeteldiere word toegelaat, maar is onderhewig aan 'n vooraf reëling.

Nieu-Bethesda bied verskeie lieflike restaurante en galerye en gaste kan besienswaardighede, soos die Uilhuis besoek wat meer as 500 standbeelde het wat deur Helen Martin en haar helpers geskep is, asook die Kitching Fossielverkenningsentrum. Gaste kan ook gaan stap en bergfietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Bill V
Saam met lewensmaat
5.0
This place is the key to a gem of a town that is far more than the Owl House only. Wonderful quiet position with very easy access to to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Melanie P
Saam met vriende
5.0
Excellent - beautiful location, house tasteful and extremely comfortable, and such good host support. We were more than satisfied with ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Hanlie M
Saam met vriende
5.0
Heerlike ontdekkingstog deur Nieu-Bethesda. Een van ons vriende saam wie ons gereis het se ouma het gebly in Nieu Bethesda. Het op al ouma se spore ge...
Sien meer
Apr 2023
Lourens M
Saam met vriende
5.0
Paradijs – Wat 'n unieke ervaring. Sedert ons begin reis het in 1995, het ons oorgebly by menigte fantastiese (en sommige nie so fantastiese) selfsorg...
Sien meer
Mrt 2023
Sarah F
Gesin met klein kinders
5.0
Everything was perfect. This was a beautiful home with lots of space and all the facilities you require. Lovely outside areas, perfect ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 102

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Pienaarstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Paradijs het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA049e65a318c80a70c57062f5127a749e7791ea59fb7ed0fc2844d57ff89929a5f86707456170dfc7e87a3e0e8780dd97fbd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R665 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Pienaar Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.870450798894 24.551118055959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang