Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise @ 1

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Paradise @ 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elaine L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine L

'n Kuier in Jeffries met son, sand en strand is reg op jou stoep in Paradise@ 1!

Paradise @ 1 is die perfekte gesinsvakansieverblyf. Ons het verskriklik lekker gebly. Reg op die strand. Om darem van jou stoep af op die strand te kon stap is net iets om oor te droom. Sy het ons op hoogte gehou van alles wat gebeur in Jeffriesbaai. Van die pragtige vuurwerkvertoning tot Eskom "loadshedding". Baie dankie.

Annabelle M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabelle M

Perfek.

Fantastiese verblyf kan nie beter nie!

Paradise @ 1 se terugvoer

Dankie Annabelle! Julle was wonderlike gaste. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Paradise @ 1
Kevin B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin B

Outstanding!

Sublime location, generously equipped, extremely comfortable, responsive host.

Paradise @ 1 se terugvoer

Thank you so much for the review, Kevin. Thank you for being such lovely guests. We would love to see you again.

Paradise @ 1
Cindy L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy L

Was 'n baie, baie lekker vakansie.

Uitsig is fantasties. Alles wat mens nodig het en nog meer. Huis weg van die huis. Baie doendinge vir kinders. Lieflik gebly, gereed met alles wat mens wil hê.

Porchia W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Porchia W

Great getaway.

Great getaway near the beach.

Paradise @ 1 se terugvoer

Thank you Porchia. It was lovely to meet you and your lovely family. We are so happy that you enjoyed your stay. Hope to see you again soon. Warm regards.

Paradise @ 1
Mariaan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan B

Excellent, clean and well-planned layout of accommodation and entertainment.

Beachfront accommodation is first-class and what a wonderful experience waking up to such a nice view.

Paradise @ 1 se terugvoer

Hi Mariaan,
Thank you for giving Paradise @ 1, five stars. It was wonderful to meet you and your beautiful family. We are so happy that you enjoyed your stay. Thank you for leaving the place so neat and clean and gifting us a reading book for future guests to enjoy.
We hope to see you soon.
Warm regards,
Paradise @ 1

Paradise @ 1
Vanaf
Vanaf R3 390
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R3 390
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seebrieslaan 2, Paradise Sands, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf97a999da3a31c577c1cd48d29324df878a5b2c4fee00c04a04ba21897316c87e6da38cf93838b31899a309253b1fb0406f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 390 per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 2 Seebries Avenue Paradise Sands 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.088271359866 24.904909101852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang