Paradise@360
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Connie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Louw W - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Rolene K - Apr 2024
Algehele gradering
Was goeie wegbreek elke sent werd.
Paradise@360 se terugvoer
Baie dankie Rolene vir jul kuier by ons en jul goeie resensie.
Groete
Connie
Deon G - Mrt 2024
Algehele gradering
Een van ons beste vakansies en gastehuise ooit met puik diens en geriewe.
Paradise@360 se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier by ons, Deon. En vir jul mooi resensie.
Groete
Connie
Elna W - Mrt 2024
Algehele gradering
Backup water, solar, and a gas stove is a lifesaver.
Christel B - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik! Permanente elektrisiteit en WiFi is 'n hengse bonus!
Gareth H - Jan 2024
Algehele gradering
Pure paradise.
Paradise@360 se terugvoer
Thank you so much Gareth and family for your review. We take pride in giving our guests the best experience possible. Please visit us again soon.
Regards,
Connie
Ria B - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike vakansie.
Colleen A - Sep 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Andrew B - Apr 2024
Algehele gradering
An amazing sea side getaway that refreshed our spirits.
Paradise@360 se terugvoer
Thank you, Andrew, for your review.
We are happy when our guests are happy!
Thanks for the visit.
Regards,
Connie
Martha C - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het die verblyf verskriklik geniet, dankie Lourens en Riana!
Estelle P - Mei 2024
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Elna W - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome accommodation!
Amardene P - Apr 2023
Algehele gradering
Hemel op aarde! Inderdaad 'n paradys!
Paradise@360 se terugvoer
Baie dankie Amardene vir jou mooi woorde. Dit was 'n groot plesier om jul te kon huisves. Altyd welkom.
Groete
Corlia P - Apr 2023
Algehele gradering
Die huis is perfek ingerig en so lekker naby die strand.
Paradise@360 se terugvoer
Dankie Corlia vir jou terugvoer. Kom kuier gou weer.
Groete
Connie
Jan Dirk V - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik. Voel tuis.
Paradise@360 se terugvoer
Baie dankie Jan Dirk vir jou positiewe resensie. Dit was vir ons lekker om jul te ontvang en te akkommodeer.
Kom kuier gou weer.
Groete
Connie
Karen M - Feb 2023
Algehele gradering
Loved, loved, loved it and will be back.
Paradise@360 se terugvoer
Thank you, Karen. We are so happy when our guests enjoy our holiday home.
We look forward to hosting you soon again.
Regards Connie
Tarryn N - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Paradise@360 se terugvoer
Thank you Tarryn, for your kind words. We loved hosting your family. Do come again soon. Regards. Connie
Lianey V - Aug 2023
Algehele gradering
Amazing!
Lorraine T - Des 2023
Algehele gradering
Perfect place to relax.
Paradise@360 se terugvoer
Baie dankie, Lorraine. Dit was 'n voorreg om jou te huisves. Kom weer! Groete, Connie
Debbie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Die plek is baie naby aan die strand, ruim en netjies met 'n goeie uitsig.
Paradise@360 se terugvoer
Goeie dag JJ
Ons vra groot om verskoning dat u nie gelukkig voel oor sekere kwessies nie. Ons sal die kwessies beslis met Lourens en Riana opneem want ons gaste is ons 1ste prioriteit en ons wil he dat jul tevrede moet wees.
Ek vra weer om verskoning vir u ongerief.
Groete
Connie
Elna W - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome.
Paradise@360 se terugvoer
It was our pleasure hosting this family again. Thank you for choosing our home.
Elna W - Jun 2022
Algehele gradering
Awesome!
Paradise@360 se terugvoer
Thank you so much for your review. We are happy when our guests are satisfied. Hope to host you again in future.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lorstan-laan 27, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang