Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise@360

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Stefan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Modern, netjies, heerlik. Wat 'n heerlike plek om by te kuier! Pragtige uitsig, ruim braai area, heerlike kamer en badkamer, goed ingerigte kombuis en stapafstand van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianca E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlik! Baie lekker gebly! Pragtige uitsig, lekker braai area. Baie rustig. Sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Was vriendelik ontvang. Die mense was gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolene K
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Was goeie wegbreek elke sent werd. Baie goeie diens. Dis was 'n nou soos by jou eie huis. Het ons tuis laat voel. Ek beveel enigeen aan om daar te gaan vir 'n wegbreek. Plek is netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie
Paradise@360
Baie dankie Rolene vir jul kuier by ons en jul goeie resensie. Groete Connie

Deon G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Een van ons beste vakansies en gastehuise ooit met puik diens en geriewe. Dit was fantasties! Wens ons kon langer bly. Een van die beste gastehuise waar ons al gebly het. Louwrens en sy vrou het puik diens gegee. Die geriewe en braaikamer met 'n fantastiese 360° uitsig, het al die blokkies getiek. Gaan gou weer daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie
Paradise@360
Baie dankie vir jul kuier by ons, Deon. En vir jul mooi resensie. Groete Connie

Elna W
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Backup water, solar, and a gas stove is a lifesaver. Absolutely amazing! Beautiful views and a stunning and safe beach nearby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik! Permanente elektrisiteit en WiFi is 'n hengse bonus! Fantastiese ruimte met genoeg luuksheid wat die vakansie laat voel soos ekstra groot bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth H
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Pure paradise. A perfect holiday. Everything we could possibly want was provided. It was spotless, well organised, peaceful and the welcome and kindness of the hosts just wonderful. We had a fantastic 10 days there and highly recommend Paradise 360*.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie
Paradise@360
Thank you so much Gareth and family for your review. We take pride in giving our guests the best experience possible. Please visit us again soon. Regards, Connie

Ria B
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Wonderlike vakansie. Fantastiese vakansie. Baie skoon en ruim huis. Vriendelike ontvangs en verblyf. Beslis waarde vir geld. Ek sal beslis weer gaan. Die huis is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Connie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 150
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 150
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorstan-laan 27, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f9c21ac6b9ec6f2ab84a4747d95434973c2b9736f7d227a6c13da8ad179137b8cea4c7d61150c3e3463a73179dadb8c63a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag, vir 8 mense 25 5 1 5 27 Lorstan Avenue Paradise Beach 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.11304226551 24.876016864418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang