Paradise@360
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lorstan-laan 27, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
-
Vanaf
R3 150R2 363 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Paradise@360 geniet pragtige see-uitsigte en is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis vir 8 mense en is net 250 m vanaf die strand in Paradise Beach, Jeffreysbaai.
Die eenheid is toegerus met watertenks en sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Die huis het lieflike uitsigte vanaf die dakdek en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en het 'n stort en 'n en suite-bad. Daar is ook 'n uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die laaste 2 slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, en gaste kan die see-uitsig geniet. Al die slaapkamers het plafonwaaiers.
Linne en badhanddoeke word voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. Drie van die slaapkamers het Amerikaanse veiligheidsluike voor die skuifdeure wat na die dek lei.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n ysmasjien, lugbraaier, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg of etenstafel geniet word. . 'n Wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Gaste kan in die sitkamer ontspan en gratis veseltoegang DStv is beskikbaar en maak oop op die omheinde binnebraai-area wat oor die berge uitkyk. Parkeerplek is ook beskikbaar vir 6 voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Connie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Lorstan-laan 27, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
- Gaste dink Paradise@360 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paradise Beach Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lorstan-laan 27, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang