Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise @ 9 Perissa Santorini

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Minda V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Somer, son en see! Ons gesin het 'n heerlike Kerstyd daar gehad! 9 Perissa is ruim, goed toegerus en versorg, en het 'n fantastiese see-uitsig en lieflike, groot stoep. Die lugversorging, maklike toegang tot 'n privaat strand, swembad en geen loadshedding is beslis ook 'n plus, veral gedurende Desembermaand. (Daar is wel trappe tot by die eenheid en ook tot onder by die strand, vir die wat sou wou weet.) Ons gesin het 'n heerlike Kerstyd daar gehad! Ek beveel 9 Perissa en Santorini-kompleks beslis aan. Baie dankie ook vir vriendelike en goeie kliëntediens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rufus N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtige plek. Goed toegerus. Mooiste uitsig oor die see. 'n Plek om heerlik te ontspan! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ryan
Paradise @ 9 Perissa Santorini
Goeie dag Rufus, baie dankie vir die spesiale woorde. Ons is bly dat julle dit geniet het. Hopelik sal julle weer kom kuier.

Debbie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Fantastiese eenheid! Fantastiese eenheid- mooiste see-uitsig en pragtige dekor en uitleg. Alles was gerieflik en ons het geen tekortkominge gehad nie- selfs see handdoeke was voorsien!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ryan
Paradise @ 9 Perissa Santorini
Thank you for your awesome review! We had a great experience hosting you and your family, and we are thrilled that you enjoyed your Christmas with us! We would love to host you again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 990
R2 990 R2 542
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 990
R2 990 R2 542
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 101, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6963a40835b99ba708f4c8bbb928a5d6e15e03f69111c118a7c028450d00390cbc23ddf8ba39c3e2fc50c3d0b095824dd691?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 990 nouVanaf R2 542 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 101 Ocean View Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.52556965135 31.226635824832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang