Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Golf Villa

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Shaney K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Rustig, die huis het alles en niks tekort nie. Baie nice huis. Groot en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann G
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

10 volwassenes het heerlik gerieflik gekuier en gebly. Heerlike ruim, gerieflike huis. Lekker toegerus. Ons het baie lekker gebly. Dankie. Net TV wou nie mooi registreer op DSTV Now nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reginald J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantasties en kwaliteit. Wat 'n fantastiese tyd as 'n familie vir die eerste keer by Sunset Golf Villa. Die gasheer is fenomenaal en die plek is pragtig en super netjies. As 'n familie van 6 het ons 'n great time gehad. Entertainment vir die hele gesin en so baie om te doen op die landgoed en in Langebaan in general. Met my werk het ek die voorreg om by baie gehalte plekke te besoek binne en buite Suid-Afrika. Ek dink die plek is puik en regtig waarde vir geld. Hulle sien ons gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mohamed Zafeer I
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Relaxing. It was all good. It was comfortable, clean and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette Josephine M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2024

Excellent. My stay was comfortable; it was a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lovely and relaxed weekend getaway. The venue is lovely and incredibly well-maintained. It really was perfect for eight of us to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Restful and enjoyable. This accommodation hits all the right marks. It is a beautiful home that is well-appointed with all you could need and is extremely clean. The hosts are available and responsive. Situated on the golf course and a few minutes from all the beaches. I would recommend Sunset Golf Villa for couples or larger groups.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 950
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morsvallaweg 698, Langebaan Country Landgoed, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaccd5995db639e200420f6c7554bc8508ae2640a9c7b6242fd2f760c8ecc83982ffae4f1481d565907b5bf345234c355d347?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 698 Morsvalla Weg Langebaan Country Estate 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.080575155289 18.05439547057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang