Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise 3844

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
4.2
Kobus P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2023

Baie goeie ligging en waarde vir geld. Die hoogte van die huis is perfek vir uitkyk oor die natuur en diere, huis ook nie ver van teerpad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eg F
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Jul 2023

Dis altyd lekker om Marloth toe te kom, maar ons sal nie weer in Paradise tuisgaan nie. Die plek het mooi op die webtuiste gelyk, maar foto's is misleidend. Die plek is toesgerus, maar met die eienaar se oudste goed. Die eetgerei pas nie bymekaar nie, ou matte, beddegoed en dis oorvol. Die meubels is ongemaklik, die braai-area het geen sitplek en die braai self is pateties, stoele en als moet heeltyd afgedra word. Die swembad is in die koelte en lek. Die trappe is onveilig. Dit is uiters moeilik om jou voertuig te parkeer. Die plek is stowwerig en ruik na motbolle. Die plek kort regtig bietjie aandag. Dit is te betwyfel of die alarm werk.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Andrina
Paradise 3844
Good afternoon Zelda, I am really sorry and shocked by your response. We were at the house a month ago and took new bedding, took Smart TV, and re-installed new ceiling fans etc. The bedding is not old, the mats are not old, and the staircase is not unsafe as maintenance gets done annually on the structure of the house. The chairs we stack upstairs as we cannot leave them downstairs because we do not live there. We use mothballs to keep the bushbabies and bats from creeping into the house. I really believe you should have called me as we have been in discussions all this time. Also, the lady at Field Security called me and stated they asked you to switch on the alarm as it was not activated, 1 alert is an alarm activated and 2 alerts is an alarm deactivated. Also indicated their unhappiness with someone from your team being aggressive towards them when they asked you to please go and activate the alarm. Anyway, sorry you had a bad experience, and all the best.

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Baie netjies en lekker. Baie rustig en ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrina
Paradise 3844
Thank you so much for the positive response, Andre.

Wynand V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jul 2022

Baie lekker gekuier in die bos. Braai-area kort aandag of moet verskuif word. Gas-geiser 'n probleem, wil nie altyd vlamvat nie. Geraas van bouwerk, kap, saag, "grinders" reg langs die perseel die heeldag van soggens tot 6 uur saans was baie ongerieflik. Gekoppel met dit die veiligheidsaspek van die groep werkers wat heeldag langs jou beweeg en oë wat dwaal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Andrina
Paradise 3844
Hi Wynand, apologies about the noise as the neighbour's are busy building next door. The gas geyser was replaced after you informed us of the challenge. Thank you for the feedback as this helps us to ensure all challenges are resolved.

Will M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2021

Beslis die beste nog. Baie lekker plekkie, sal dalk net die braaiplek bietjie meer opkikker. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrina
Paradise 3844
Baie dankie Will, ons sal definitief hierna kyk. Ons adverteer dat almal moet jul eie braairooster saam neem, maar ons sal kyk wat fout is.

Johnell P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Gerieflik Die akkomodasie is perfek vir 'n groot gesin van meer as 6. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2021

Ons het baie lekker gekuier, plekkie was skoon en netjies gewees. Vir bejaardes is dit bietjie moeilik met die trappe maar ouma het haar geniet saam met ons. Swembad lek water loop vinnig uit. Warm water by bad word nie regtig warm nie. In somer sal dit nie pla nie. Verder het ons heerlik gebly. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrina
Paradise 3844
Thanks so much, Wilna.

Henry R
Lang verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2021

Hot water issue was temporarily sorted out. Unfortunately no TV to watch any kind of movies, TV or anything because it's an outdated set. Good location, but house needs attention. Floor is starting to open up and very cold draft during nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Andrina
Paradise 3844
Thanks so much, Henry, we will action the concerns. The TV works and should be put onto the AV channel, I wish you called me to explain. Security is linked to Field Security which is excellent as they will be at the house within minutes. Hope to hear from you again soon. The hot water was fixed as the geyser was set for summer and not changed to winter.

Katrina S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2020

Dit was asemrowend. Ons het die kuier geniet en ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anette K
Kort verblyf
4.8
Mrt 2019

Pragtige plek. En baie diere om 'n mens. Pragtige plek, maar nie vir ou mense wat gaan sukkel om trappe te klim nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrina
Paradise 3844
Baie dankie, Anette.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Andrina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdlaan 3844, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53c517d0f4f43830482b114568e35ecd6fe3cb490e264733844b520a68dec7c638e9d6762b49755b63b7d2c6f3016cbb06cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 15 5 1 4 3844 Bird Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.3468899 31.79415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang