Paradise at 73 Eden Wilds
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Pont-weg, Eenheid 73, Eden Wilds, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Paradise at 73 Eden Wilds is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige oord wat op die oewer van die Umtamvunarivier in die Wildekus geleë is. Hierdie area bied 'n verskeidenheid aktiwiteite en skilderagtige natuurskoon om te bewonder.
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gaste van hierdie slaapkamer maak van die tweede badkamer met 'n stort gebruik. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel. Gaste kan op die jetty of by die dam gaan visvang, hul jetski's en bote saambring en die Umtamvunarivier geniet. Daar is ook verskeie staproetes of gaste kan net ontspan en die natuur geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Cherissa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Old Pont-weg, Eenheid 73, Eden Wilds, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Paradise at 73 Eden Wilds het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Banner Rest Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Pont-weg, Eenheid 73, Eden Wilds, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang