Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Awaits Bed and Breakfast

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.3
Veiligheid
3.9
Johan E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Ek het net een probleem, dit is die skerp reuk van "mothballs". Op die stadium is hulle besig om die plek op te gradeer. Daar is duidelik 'n verbetering van die vorige resensies. Ek weet dit gaan 'n baie luukse plek wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper G
Kort verblyf Besigheidsreis
2.8
Feb 2024

Sal nie daar bly as jy vir 'n besigheid daar is nie, wat nog van ontspanning. Was nie eers bewus dat ek daar gaan bly vir twee nagte nie. Dit beteken daar was niks om te eet met ons aankoms nie. Geen water om die oggend te stort a.g.v. beurtkrag nie. Geen ontbyt a.g.v. beurtkrag nie. Sharron wat ons ontvang het, was goed, maar haar bestuur moet beslis beter ondersteun.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Pieter G
1 nag
4.8
Sep 2022

Baie lekker, net die paaie en slaggate. Pragtige plek en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Altro
Paradise Awaits Bed and Breakfast
Baie, baie dankie. Ek is bly jy het lekker geslaap.

Alison P
1 nag
2.4
Jun 2022

Yuck. Probably was a nice place once. Now very run down.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Johann P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Pragtig! Heerlik gerus. Pragtige verblyf. Kan van harte aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon L
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Apr 2021

Ons het soos indringers gevoel. Geen COVID-19 reëls en regulasie is toegepas nie. Ek bedoel geen, niks, zero Gastehuis, B&B en selfsorgeenhede moet voorsiening maak vir die gaste. Ons het die hoofslaapkamer van die eienaar of gesinslid gebruik. Ons het hulle privaat badkamer gebruik. Al die eienaar se privaat benodighede soos, skeermes, handdoeke, haarversorging, handdoeke, klere was alles deel van ons blyplek. Daar was geen plek vir ons eie privaat behoeftes nie. Die beddegoed was baie verouderd. Die reuk van rook en diere het in die huis gehang. Ons was grillerig.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Pieter Ma V
1 nag Saam met vriende
1.6
Des 2020

Bestuurder kom onseker voor. Maak gedurig verskoning vir alles wat nog gedoen moet word. Die fotos van kamer met twee enkelbeddens het regtig nie gelyk soos die kamer waarin ons moes slaap. Daar was 4 enkelbeddens in en een dubbele bed. Jy kon skaars beweeg. Meer gelyk soos 'n pakkamer.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Enid R
1 nag
5.0
Mrt 2018

Netjiese verblyf. Netjies, gasvrye opset weg van hoofroetes. Goeie afspringplek om Fauresmith, Koffiefontein en Jagersfontein te ontdek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Altro
Paradise Awaits Bed and Breakfast
Dit is 'n passie wat ek leef om mense te dien en te bedien. Verder wil ek graag 'n verskil maak aan almal se lewe wat by Paradise Awaits oornag. 'n Hemelse ervaring, om vir altyd te onthou.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Altro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bovenstraat 431, Luckhoff, 9982, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3NDlkMzJmLThkYzMtNGM5ZS05ODFhLTRjMTRlNTY1ZGQ5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 431 Boven Street Luckhoff 9982 Vrystaat 021 201 8901 08:00-19:00 10:00 -29.750967 24.791389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang