Paradise Awaits Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bovenstraat 431, Luckhoff, 9982, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Paradise Awaits Bed and Breakfast is in die bekoorlike plaasdorpie Luckhoff in die Vrystaat geleë.
Die verblyf beskik oor 5 slaapkamers waaruit gaste kan kies. Elke kamer het sy eie badkamer asook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf en ketel.
Die gastehuis het gratis WiFi, braaigeriewe, DStv, 'n gemeenskaplike sitkamer en veilige parkeerplek. Aangewese rookareas is buite die huis beskikbaar.
Nabygeleë besienswaardighede sluit Rolfontien Natuurreservaat, Van der Kloofdam en museums in, terwyl doendinge in die area voëlkyk, rolbal, bergklim en voetslaan insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Altro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Bovenstraat 431, Luckhoff, 9982, Vrystaat
- Gaste dink Paradise Awaits Bed and Breakfast het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bovenstraat 431, Luckhoff, 9982, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang