Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Beach Apartments 5 Elara

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Henerize J V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantastiese atmosfeer. Die plek is goed ingerig. Ek het alles omtrent die plek geniet. Die televisie het nie gewerk nie. Kyk asb. om die opvangs en konneksie te vervang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul & Jolene
Paradise Beach Apartments 5 Elara
Hi Henerize, Thank you for your review. I have just checked the TV. It switched on straight away on DStv programmes and then you can have the Smart TV function. I don't know what the problem was, but all is working now. Regards, Paul

Stefan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Most amazing weekend away we could have asked for. Our stay was nothing short of incredible. The hosts were amazing. The accommodation is amazing. They cater for your every need. The apartments have everything inside. You couldn't ask for more. The location is insane; it is a short walk down to the boardwalk and onto the more spectacular beach. The paintings are all over the walls, and it is like staying in an art gallery. Can't wait to book our next stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie nice plek en sal dit definitief aanbeveel. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Farzaana D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Amazing. Lovely apartment, beautiful view and close to the beach. The hosts are friendly and helpful and attended to all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo F
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2024

Lekker geslaap in 'n netjiese skoon plek. Die gasheer was vreeslik aangenaam en het uit sy pad gegaan om seker te maak dat alles reg is. Die plekkie was baie mooi skoon en netjies en hy het vir alles voorsiening gemaak van Hot Chocolate tot melk in die yskas. Sal enige tyd weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Mooi kamer, baie mooi leef area & pragtige uitsigte oor die lagoon. Lekke! Het baie lekker gebly by Paradise Beach Apartments 5 Elara. Mooi kamer, baie mooi leef area & pragtige uitsigte oor die lagoon. Lekker veilig en lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kittie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Paradise Beach is die mees idilliese strand teen die Weskus. Heerlik gekuier. Baie gawe gasheer en vrou. Sou graag tot bietjie later wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Ek kan 5 Elara met vrymoedigheid aanbeveel. Ons het maklik toegang gekry, is baie goed ontvang en het heerlik gebly. Die eenheid is goed toegerus en ons het heerlik warm geslaap. Net 2 goedjies het gepla - die TV het nie gewerk nie. Dis volgens die gasvrou al 'n paar dae buite werking. En dan (soos by baie gastehuise) is daar 'n plunger maar geen filterkoffie. Hoeveel kan dit nou kos om 'n 125 ml botteltjie filterkoffie daar te los?

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth H
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Hemels. By aankoms het die vriendelike personeel my gasvry laat voel. Die rustige atmosfeer het wondere vir my moee siel verrig. Ek sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Vriendelike ontvangs - netjiese eenheid - in 'n veilige omgewing. Ons het ons verblyf geniet - sal weer van die plek gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Paul & Jolene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 123

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elarastraat 5, Paradise Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4831435511d1b7768f4b183e29fe48835b35ff6c1b87a1c227c93fbbfa3188b6f6fea266d0665c274fdbb0e7b8fbc121bc11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 5 Elara Street Paradise Beach 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.039262248488 18.03983765215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang