Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Beach Apartment 9 Elara

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jo-anne G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantasties. Ons het ongelooflik lekker gekuier op die stoep. Daar is geen wind en ons kon tot laat buite sit en braai. Pragtige plek en mooi skoon. Gaan definitief weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Skoon, veilig en baie netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita K
1 nag
5.0
Mrt 2024

Enjoyable. Friendly owners. As described. Well equipped and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius H
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Hierdie verblyf verdien 8/5! Absoluut prima verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benjamin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie rustige en ontspanne omgewing wat ons sommer baie geniet het. Ons het baie lekker in die eenheid gebly en kan dit met geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmé M
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

It was perfect for unwinding! It is a beautiful setting with a big wind-protected deck for BBQ and visiting. Just a short stroll to a beautiful beach and a bonus, the green belt with a garden off the porch which invites an abundance of bird life. Absolutely a perfect relaxing setting and well equipped with a very friendly and professional host to top it all off!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Great stay. We hope to return. The house with 2 bedrooms, each with its own en-suite, was very comfortable. We appreciated the extras provided by the hosts. Very friendly and helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Baie goeie verblyf. Het 'n naweekvakansie gaan hou in Langebaan. Sal beslis weer gaan. Lekker rus met 'n mooi uitsig en sonsak. Ligging is perfek en baie rustig reg langs alles wat Mykonos jou bied. Braai-area binne maak dit baie gerieflik. Baie gelukkig. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marzaan V
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Baie gerieflik, netjiese waarde vir geld en goed geleë! Uitstekende verblyf! Selfs beurtkrag is nie 'n probleem nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Baie gerieflik, rustig en netjies. Vriendelik ontvang. Baie gerieflik ingerig en het alles wat jy benodig. Baie lekker braaiplek op stoep. Skuifdeure wat vanaf kamer en woonvertrek uitloop op stoep. Mooi see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Paul & Jolene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 122

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elara-keeromstraat 9, Paradys-strand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31d2d5ce1722954dc2ca6ef2de599b119e1e83082bbc519fd701f712c918a91493168ee4e297aba060cad42876cd18048563?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 71 5 1 5 9 Elara Close Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.039095744979 18.039802815344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang