Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Beach Cottage

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Carroll T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Perfect place for an overnight stay. Lovely location, very convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Sal weer terug gaan na Paradise Beach cottage! Veilige omgewing en alles wat jy verlang vir jou verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Paradise Beach Cottage
Baie dankie Gert en gesin! Ons sien uit om jul terug te verwelkom!

Gerda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Netjiese plekkie reg oorkant die rivier. Sal weer gaan. Baie oulik en netjiese plekkie reg oorkant die rivier. Sal weer gaan. Alles soos op die foto's. Nina en Jared is vriendelik en behulspsaam. Dankie

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Paradise Beach Cottage
Baie dankie Gerda! Julle is altyd welkom om weer te kom bly.

Coenie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Rustigheid en vrede. Dit was regtig 'n gesellige kuier en die gasvryheid van Nina het ons onmiddellik welkom laat voel. Dit was soos die kom-in-en-gaan sit advertensie destyds. Met Eish ja.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Paradise Beach Cottage
Dankie Coenie, dit was wonderlik om julle by ons plekkie te verwelkom! Ons hoop julle kom gou weer.

Trudie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Gerieflik en vriendelik. Ideaal oornagplek. Lekker, goed toegerus, vriendelik. Kyk wel op 'n straat af en lagoon aan die oorkant. Maar privaat, stil en geen steuring. Uitstekende klientediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie S
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Kuier was lekker. My familie het lekker gebly. Hulle het egter genoem dat daar geen waaiers in die eenheid is nie en dat dit baie warm geword het in die eenheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Etienne S
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Rustige en veilige verblyf. Goeie diens en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Immergroenlaan 35, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8acb0f7724f78297ce457abac5704201f46656dad43d76a2501b56c496d4a874423fb79208dec4a21fd8be25966107d420b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 35 Immergroen Avenue Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.0882709 24.8988782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang