Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Beach Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Immergroenlaan 35, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Paradise Beach Cottage bied verblyf in 'n bekoorlike kothuis in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai. Die kompleks is naby die strand en is ideaal vir natuurliefhebbers en voëlkyk-entoesiaste.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in die kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV, en lei na 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n etenstafel.

Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en tuine wat gaste kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • WiFi

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Carroll T
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect place for an overnight stay. Lovely location, very convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Gert S
Saam met vriende
5.0
Sal weer terug gaan na Paradise Beach cottage! Veilige omgewing en alles wat jy verlang vir jou verblyf.
Apr 2024
Gerda V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese plekkie reg oorkant die rivier. Sal weer gaan. Baie oulik en netjiese plekkie reg oorkant die rivier. Sal weer gaan. Alles soos op die foto's...
Sien meer
Sep 2023
Etienne S
Saam met vriende
4.8
Rustige en veilige verblyf. Goeie diens en vriendelike mense.
Okt 2023
Coenie W
Saam met lewensmaat
4.6
Rustigheid en vrede. Dit was regtig 'n gesellige kuier en die gasvryheid van Nina het ons onmiddellik welkom laat voel. Dit was soos die kom-in-en-gaa...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Immergroenlaan 35, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Paradise Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Immergroenlaan 35, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8acb0f7724f78297ce457abac5704201f46656dad43d76a2501b56c496d4a874423fb79208dec4a21fd8be25966107d420b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 35 Immergroen Avenue Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.0882709 24.8988782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang