Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Beach House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Horst-laan 14, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Paradise Beach House bied selfsorgverblyf en is in die kusgebied van Kommetjie in Kaapstad geleë. Hierdie vakansiehuis is in die hartjie van Kommetjie-dorpie geleë en is minder as 1 minuut se stap vanaf die see en na al die dorp se geriewe, restaurante en kafees.

Verblyf by die eiendom bestaan uit 1 hoofhuis en 'n aparte kothuis wat tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofhuis bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, een groot ateljeekamer met 'n binnebraai en 'n slaapbank, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea wat na die swembad en die buitebraai kyk. Die kothuis bestaan uit 'n groot kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer.

In die ruim hoofhuis is die hoofslaapkamer ingerig met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens en 'n privaat toilet langsaan met stort en bad. . Aan die ander kant van die huis is die kothuis toegerus met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis spog met 'n opwasarea, 'n dubbeldeur-yskas, 'n Smeg 5-plaatstoof, en 'n oond, en 'n groot gemaklike toonbank met stoele en 'n 10-sitplek-eetkamertafel. Die aangrensende leefarea het banke om op te ontspan en 'n kaggel; glasstapeldeure maak oop na die sondeurdrenkte patio, wat spog met 'n buite-eetarea en 'n ingeboude braai-area wat oor die swembad uitkyk.

Die eiendom het 'n klein kragopwekker vir die Wi-Fi tydens beurtkrag. Die skaduryke binnehof agter bied ook 'n speelarea vir kinders. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir tot 2 motors

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Italiaans
  • Portugees
  • Spaans

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Paradise Beach House
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Martina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Van Der Horst-laan 14, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradise Beach House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Horst-laan 14, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6594d7688c0a97b441e248520abe1081aaa26a0823675e1f9b3e143c2c0114b6b800975397c10caea23e528b46218051f9a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 14 Van Der Horst Avenue Kommetjie 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.1402809 18.3242522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang