Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Cove Country House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Charles N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2022

Ideale, rustige plek op die besige Tuinroete waar jy heerlik kan ontspan na 'n dag se uitstappies. Mooi uitsigte, pynlike netjiese tuin, pragtige swembad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2019

Luuks en hemels! Wat 'n great plek om te ontdek en by te kom rus! Alles is perfek! Diens is ongelooflik goed en die ontbyt nog beter! Baie privaat en die foto's jok nie! Ek sal definitief weer terugkom! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leandra D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Alles baie goed. Al wat 'n problem was, was die ontbyt - kos uitstekend maar die tyd van bedien was baie lank.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Paradise Cove Country House
Dankie Leandra vir die mooi woorde oor alles wat goed was en ja dit vat soms maar lank om kos goed voor te berei jammer daaroor. Ons hoop om julle weer by ons te hê. Groete Tersia

Albert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2017

Dit is fantasties! Al wat ek kan sê is "wow" van begin tot einde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Paradise Cove Country House
Ons is so bly julle het dit so baie geniet! dis altyd goed om te weet as mens iemand se vakansie kon maak. Groete en hoop om julle weer te sien. Groete Tersia

Wilma V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2017

Skoon, netjies, aangenaam. Weereens lekker om hier te kon slaap. Als was in orde. Netjies en skoon. Tersia het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pw S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2016

Netjies, skoon, vriendelik en behulpsaam. Rustige omgewing, goeie diens en kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraaibosch Farms, 195/27, Victoriabay Heights, George, 6530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3ZWNkNDFmLWRiOWUtNGMwMy1iMjNmLTVhZjc0ZmFlOTM5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 040 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Kraaibosch Farms, 195/27 Victoriabay Heights 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.997437 22.550482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang