Paradise Cove Country House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tersia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Charles N - Jan 2022
Algehele gradering
Ideale, rustige plek op die besige Tuinroete waar jy heerlik kan ontspan na 'n dag se uitstappies.
Herman L - Jan 2019
Algehele gradering
Luuks en hemels!
Leandra D - Jan 2018
Algehele gradering
Alles baie goed.
Paradise Cove Country House se terugvoer
Dankie Leandra vir die mooi woorde oor alles wat goed was en ja dit vat soms maar lank om kos goed voor te berei jammer daaroor. Ons hoop om julle weer by ons te hê.
Groete
Tersia
Albert V - Aug 2017
Algehele gradering
Dit is fantasties!
Paradise Cove Country House se terugvoer
Ons is so bly julle het dit so baie geniet! dis altyd goed om te weet as mens iemand se vakansie kon maak.
Groete en hoop om julle weer te sien.
Groete
Tersia
Wilma V - Jul 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, aangenaam.
Pw S - Des 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelik en behulpsaam.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kraaibosch Farms, 195/27, Victoriabay Heights, George, 6530, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang