Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Cove Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraaibosch Farms, 195/27, Victoriabay Heights, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 040 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Paradise Cove Guesthouse is 'n bekoorlike toevlugsoord in Victoria Bay Heights, Wes-Kaap. Dit is op 'n privaat landgoed binne 'n natuurreservaat, en bied asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan, Wildernismere en op die Outeniekwaberge.

Die gastehuis beskik oor 4 stylvolle grasdakkothuise, elk met 'n privaat stoep waar gaste die skouspelagtige sonsopkoms kan geniet. Die kothuise is ruim en romanties, met óf 2 enkelbeddens óf koninggrootte-beddens, en en suite-badkamers met storte. Elke kothuis het ook 'n yskassie, koffiehoekie, Connect TV en 'n kluis vir waardevolle items.

Gaste kan in die welige inheemse tuin ontspan of in die skoon soutwaterswembad afkoel. Komplimentêre geriewe sluit WiFi, tee en koffie, swem- en badhanddoeke en stoepkussings in. Ontbyt word in die eetarea bedien, met die opsie om dit binne of buite te geniet.

Paradise Cove is gerieflik naby gewilde bestemmings soos Wildernis, Knysna, Oudtshoorn en Mosselbaai, wat dit 'n ideale basis maak om die streek te verken en wynproe by Donegal is net 3 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Paradise Cove Country House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kraaibosch Farms, 195/27, Victoriabay Heights, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradise Cove Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraaibosch Farms, 195/27, Victoriabay Heights, George, 6530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3ZWNkNDFmLWRiOWUtNGMwMy1iMjNmLTVhZjc0ZmFlOTM5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 040 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Kraaibosch Farms, 195/27 Victoriabay Heights 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.997437 22.550482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang