Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Forest View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loerie-straat 18, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paradise Forest View is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Knysna, in die hartjie van die Tuinroete, waar die welige groen van die woud die Knysna-strandmeer ontmoet.

Dié eenheid het slaapplek vir 1 of 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksie-stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV, eetarea, gemaklike stoele, 'n dakwaaier en 'n kaggel. Die eenheid het gratis WiFi, sonkrag en 'n omsetter wat ononderbroke elektrisiteitstoevoer verseker.

Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met sitplek en 'n draagbare braai wat spog met die wonderlikste uitsigte. Daar is ook 'n privaat, sprankelende swembad met stoele. Gaste het toegang tot parkeerplek vir 1 of 2 voertuie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Loerie-straat 18, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loerie-straat 18, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4328eabc7c485656d0fcdfd77c6c8c485ba53771f01f56558451df62e36926679115120a5dd1101bb8937e8652be3460ec42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 18 Loerie Street Paradise 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.033118889743 23.034944111812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang