Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Found

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Paradise Found
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jj B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj B

Pragtige, rustige, moderne, netjiese plek wat baie goed geleë is.

Die dag van ons aankoms het Anna vir ons 'n boodskap gestuur waar sy al die plekke van belang aan ons bekendgestel het, vanaf die naaste strand-toegang, winkels en restaurante wat sy aanbeveel het. Die eenheid self was lieflike en netjies in elke opsig. Hierdie eenheid is baie goed uiteengesit en laat jou voel of jy op vakansie is met die unieke dekor. Die eenheid is uiters goed toegerus. Ons sal definitief weer teruggaan en al ons vriende en familie aanraai om die plek te besoek.

Kerry W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kerry W

Enjoyed every minute. Was lovely to be fully equipped on holiday. The attention to detail was phenomenal.

Our teenage kids had a awesome time and kept themselves busy the good old fashioned way.

Maritza H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza H

Baie aangenaam en netjies.

Mooi uitsig oor die see, huis is baie mooi ingerig met alles wat jy nodig het, baie vriendelike diens van die eienares.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 12, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a57f9e448c7f28e91aa0b58f6c4fdc72fcb3e535b93a010b6693dfa7d77acf6b611a60601e4fde15a937c8cc00bbda70407?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 12 Strydom Street Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.104719 24.887002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang